Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spacious Bloemfontein Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Spacious Bloemfontein Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Donna S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna S

Fantastic, will definitely book again.

Wonderful accommodation, had everything you could ask for, even hot water bottles. Clean, comfortable, and in a great peaceful location. The host was amazing.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Thank you, Donna, for staying with us and being such lovely guests. I'm pleased to hear that you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again!

Spacious Bloemfontein Apartment
Adele M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Heerlike naweek oorbly vir sportgeleentheid.

Ons het heerlik gebly! Die woonstel is ruim, netjies en smaakvol toegerus. Dit voel soos "a home away from home". Die plekkie is puik ingerig met alles wat jy mag nodig kry en meer. Die diens was uitstekend. Sal beslis weer daar oorbly!

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Adele, vir die mooi terugvoer en dat julle wonderlike gaste was. Ek hoop ons sien julle weer!

Spacious Bloemfontein Apartment
Charlene D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Naweek in Bloem vir troue.

Spacious Apartment is presies wat hulle voorstel met 'n hele paar aangename verrassings. Albei eenhede het lugversorging, moderne badkamer, knap ten volle toegeruste kombuis, DSTV, solar en selfs bederfies soos melk, koffie, tee en beskuit. Ons was baie gemaklik met pragtige skoon linne en handoeke en vreeslik beindruk met al die smaakvolle detail soos inkleurboeke, leesboeke ens. Baie dankie Spacious Apartment.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Dankie, Charlene, vir die positiewe terugvoer. Ek hoop ons sien julle weer! Groete Stefanie

Spacious Bloemfontein Apartment
Adele M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Voel soos huis.

Gerieflik tot fynste detail.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Adele! Kom kuier asseblief weer!

Spacious Bloemfontein Apartment
Eloine M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloine M

Stefanie het glad nie gehuiwer om te help nie en verseker dat ons skoon handdoeke kry. Plekkie is lekker warm in die aand en selfs ons tieners het die kuier baie geniet.

'n Groot pluspunt is die lyfwasse en roompies met 2 in 1 sjampoe wat verskaf word.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Dankie, Eloine, dat julle sulke lieflike gaste was en ons plekkie mooi netjies gelos het. Kom kuier asseblief weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Delmé H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmé H

Goeie ligging.

Dit is min dat 'n mens goeie selfsorg kan vind vir vyf mense. Hierdie het ons perfek gepas en ons sal verseker weer hier tuis gaan.

Nadia G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G

Heerlik.

Rustig en ontspanne.

Maryke F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke F

Ongelooflik netjies en puik kliëntediens!

Die plekkie is verskriklik mooi en netjies, en die eienaars is so oulik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer teruggaan.

San-mari L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari L

Baie lekker gebly, presies wat ons gesoek het.

Het iets gesoek net buite die stad, maar nie te ver nie. Dis presies wat ons gesoek het. Alles was daar waaraan jy kan dink. Baie dankie.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Dankie San-Mari! Ons hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Ancois S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois S

Gerieflike, ruim eenheid.

Baie netjiese, skoon en ruim eenheid. Baie vriendelike diens. Genoeg spasie en speelplek vir kinders. Ek kan dit aanbeveel vir ander gaste en ons sal beslis weer daar kom slaap as ons in Bloemfontein is.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Dankie, Ancois! Ons sien daarna uit om julle weer hier te hê.

Spacious Bloemfontein Apartment
Wanda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Het saam met my ouers gereis. Heerlik en veilig.

Stefanie en Andre is wonderlik. Hul ontvangs was warm en vriendelik en ons het sommer tuis gevoel. Daar was tot melk vir ons in die yskas. Die eenheid is pragtig gemeubileerd en gerieflik, skoon en veilig. Ek sal hul plekkie beslis aanbeveel. Dit het 2 ruim kamers en 'n groot badkamer met gemaklike leefarea, presies soos op die fotos.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Dankie, Wanda! Ons hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Suzette C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C

Een groot fees!

Skoon, gerieflik, rustig en netjies met alles wat jy nodig het.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Suzette. Kom kuier asseblief weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Sonet P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet P

Beter as tuis!

Stylvol, huislik, silwerskoon en goed toegerus. Hier is duidelik aan alles gedink wat mens moontlik kan nodig hê vir een of 3 of selfs meer nagte se oorbly! Kinders kon hulself geniet in die veilige speelarea. Soveel ekstras en alles word mooi onderhou. Mens voel absolute privaatheid en tog is die hoofhuis naby, sou daar 'n probleem wees. Dit was regtig 'n voorreg om hier te kon oorbly!

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Sonet. Dit was lekker om julle hier te hê en ek hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Janco P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P

Uitstekend ingerig, modern en baie gemaklik.

Die Cottage is baie mooi en netjies. Presies wat mens nodig het na die langpad. Baie lekker en gemaklik gebly.

Riaan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Baie ruim vir 4 groot mense en 2 kinders, netjies met al die nodige ...

Baie gawe gasvrou! Vriendelike ontvangs.

Monja L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja L

Uitstekende akkommodasie met wonderlike speelplek vir die kinders.

Ons sal definitief hierdie heerlike akkommodasie aanbeveel. Die huisie het alles gehad wat nodig was. Skoon en netjies met baie moderne meubels. Ons sal vir seker terugkom.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Monja. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te hê.

Spacious Bloemfontein Apartment
Lynette P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

We had an amazing stay. Quiet, very comfortable, a home away from home.

We just needed a place to sleep because we visited my brother that lives in Bloem and attended a wedding. We were at ease to come and go as we pleased, it is clean and was ideal for our family. We will definitely stay there again.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Thank you Lynette. We enjoyed hosting you and we hope to see you again.

Spacious Bloemfontein Apartment
Rudolf T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf T

Pragtige, goed toegeruste verblyf. Waarde vir geld.

Pragtige plek. Baie netjies, gerieflik, goed toegerus en privaat. Bed is die beste! Ons het baie lekker gebly. Kan dit vir seker aanbeveel.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Rudolf. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Jacques S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Waarde vir geld. Netjies, goed toegerus en gemaklik. Vriendelike diens, en baie privaat.

Waarde vir geld. Netjies, goed toegerus en gemaklik. Baie vriendelike diens en baie privaat. Sal beslis volgende keer weer daar bespreek.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Dankie, Jacques! Kom bly asseblief weer in ons plekkie.

Groete
Stefanie.

Spacious Bloemfontein Apartment
Zelda C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Baie netjiese huisie. Lekker oornagplek.

Lieflike huisie net langs die snelweg. Kwaliteitbeddegoed en pragtige geriewe.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Zelda. Ek hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Jl C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jl C

Home away from home.

Best, what you see and more home touches. Comfortable, warm and the beds are the best! The best is not sliding off it. Warm and friendly greeting. Thank you.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Thank you Jackie for the lovely review. Hosting you and your beautiful family was an absolute pleasure. Thank you for leaving the apartment in such a spotless condition. Please visit us again soon! Regards, Stefanie.

Spacious Bloemfontein Apartment
Lesley M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M

Gerieflike, netjiese verblyf teen bekostigbare prys.

Ons het vriendelike ontvangs gekry, die plek is baie netjies. Dis uit die stad, maar na aan al die plekke waar ons graag wou gaan. Het die plek verskriklik geniet en waardeer die warm, vriendelike ontvangs.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Lesley. Julle was wonderlike, netjiese gaste. Ons hoop om julle weer te sien.

Spacious Bloemfontein Apartment
Johan R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Dit was 'n ongelooflike verblyf. Voel soos eie huis.

Dit was heerlik. Stefanie en Andre is goeie mense.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Menanteau. Julle was pragtige gaste om te hê. Ons hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Estelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Dit was ongelooflik. Baie gerieflik, pragtige plek.

Baie dankie Stefanie en Andre, ons het baie lekker gebly, was wonderlik! Alles wat nodig het is in plek. Baie mooi uitgelê.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Dankie, Estelle, vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê. Sien julle volgende jaar.

Spacious Bloemfontein Apartment
Renecia B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renecia B

Home away from home.

Having just completed an 11 hour drive we were understandably exhausted and felt quite lethargic due to the heat in Bloemfontein. Stephanie made us feel welcome from the moment we walked in. She and her lovely little girl were ready to meet and greet us when we arrived at the premises. Stephanie even offered some of my family members an ice cold beverage on noticing their frazzled appearance. The apartment is tastefully furnished and was super comfortable. It is evident she took the time to create a relaxing environment. Location was great with a lovely small shopping centre just down the road. Thank you, Stephanie, we will definitely be back!

Celeste S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste S

Great accommodation. Very attentive host. Loved it.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf. Baie bedagsame gasheer. Mal daaroor.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Thank you Celeste. You were great guests.

Spacious Bloemfontein Apartment
Natasja E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja E

Absoluut fantasties!

Baie dankie aan André en Stefanie! Julle plekkie is amazing! Dankie vir al julle moeite. Daar was soveel om die kinders mee besig te hou! Van buite speel tot legkaarte en boeke! Kinders het omtrent die Where’s Wally-boeke geniet! Sal definitief weer daar kom draai!

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Dankie Natasja, vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle daar te hê en ons hoop om julle weer te sien. Groete, Stefanie.

Spacious Bloemfontein Apartment
Melanie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Netjies, gerieflik en mooi akkommodasie. 5 ster.

Wonderlike akkommodasie wat mens dadelik tuis laat voel het. Dis netjies en gerieflik en die eienaars is bedagsaam en baie vriendelik. Ons sien uit om weer daar te gaan bly.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie! Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Spacious Bloemfontein Apartment
Lu-marlo H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lu-marlo H

Dit was baie lekker om daar te bly en het goeie diens ontvang.

Enige tyd sal ek Spacious Bloemfontein Apartment aanbeveel.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Lu-Marlo. Ek hoop ons sien julle weer. Groete Stefanie.

Spacious Bloemfontein Apartment
Philip W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip W

Lovely apartment and hosts.

The apartment is beautifully decorated, comfortable, and our hosts were very friendly and helpful. Would gladly stay there again.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Thank you Philip. It was such a pleasure hosting you and your beautiful family. Please visit us again.

Spacious Bloemfontein Apartment
Juki L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juki L

Dit was 'n baie goeie ervaring.

Die plek se uitleg is goed en baie netjies, veilig, ruim en vriendelike omgewing.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Dankie, Juki. Dit was heerlik met julle by ons. Ek hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Lezelle B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle B

Beslis waarde vir geld!

Het al op ander plekke meer betaal en sleg gebly! Beveel dit beslis aan!

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Lezelle. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer te sien.

Spacious Bloemfontein Apartment
Liesl S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

Wonderlik!

Wat 'n great ervaring! Het dit baie geniet.

Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer

Baie dankie, Liesl. Ons het dit geniet om jou en jou gesin by ons te verwelkom.

Spacious Bloemfontein Apartment
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Floris Coetzee-laan 2, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NDBhZWQwLTBiNDAtNGU0NS04ZjQzLTlkZmY5ZDQ4NjY4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 33 5 1 5 2 Floris Coetzee Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.070095905595 26.182259917259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang