Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spacious Bloemfontein Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Floris Coetzee-laan 2, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Spacious Bloemfontein Apartment is in die dorp Groenvlei in Bloemfonten geleë. Dit is sowat 10 minute se ry van die Mimosa-winkelsentrum af. Gerieflike verblyf word in 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel aangebied.

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en stort, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en broodrooster. Daar is 'n verwarmer in die badkamer. Die woonstel het 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n speelarea vir kinders met 'n trampolien. Houtskoolbraaigeriewe en 'n kampkot is op versoek beskikbaar.

Die woonstel het sekuriteitshekke en diefwering vir gaste se veiligheid en gemoedsrus. Dié plek is die ideale basis om die stad Bloemfontein vanaf te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Donna S
Saam met vriende
5.0
Fantastic, will definitely book again. Wonderful accommodation, had everything you could ask for, even hot water bottles. Clean, comfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Adele M
Gesin met tieners
5.0
Heerlike naweek oorbly vir sportgeleentheid. Ons het heerlik gebly! Die woonstel is ruim, netjies en smaakvol toegerus. Dit voel soos "a home away fro...
Sien meer
Mrt 2024
Charlene D
Saam met vriende
5.0
Naweek in Bloem vir troue. Spacious Apartment is presies wat hulle voorstel met 'n hele paar aangename verrassings. Albei eenhede het lugversorging, m...
Sien meer
Okt 2023
Adele M
Gesin met tieners
5.0
Voel soos huis. Gerieflik tot fynste detail.
Sep 2023
Eloine M
Saam met lewensmaat
4.8
Stefanie het glad nie gehuiwer om te help nie en verseker dat ons skoon handdoeke kry. Plekkie is lekker warm in die aand en selfs ons tieners het ...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Floris Coetzee-laan 2, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Spacious Bloemfontein Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Floris Coetzee-laan 2, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NDBhZWQwLTBiNDAtNGU0NS04ZjQzLTlkZmY5ZDQ4NjY4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 33 5 1 5 2 Floris Coetzee Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.070095905595 26.182259917259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang