Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spacube Luxury Suites and Spa

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

"Exceptional stay with outstanding service at Spacube Luxury Suites and Spa". I had an incredible stay at Spacube Luxury Suites and Spa! The room was exceptionally clean and very spacious. The bed and pillows were amazingly comfortable, providing the best night's sleep I've had in a long time. Breakfast each morning was a delight, especially with the ginger tea. The host was super professional, friendly, and extremely responsive, making the stay even more enjoyable. The service team, including the spa treatment therapist, and others, were attentive and provided outstanding service. Security was top-notch, which made me feel very safe throughout my stay. Additionally, the location was perfect, with easy access to everything I needed. Overall, this Airbnb exceeded my expectations in every way. I highly recommend it to anyone looking for a comfortable, secure, and well-serviced place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene C
1 nag
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly. Ons het so lekker gebly, kamer en ontbyt is uit die boonste rakke. Ek beveel hulle beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quint
Spacube Luxury Suites and Spa
Hi Rene, Baie dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar vir jou waardering en deel dit met die hele span. Ons sien uit om jou weer terug te verwelkom.

Braam L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik. Baie goeie diens, netjiese geriewe en vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quint
Spacube Luxury Suites and Spa
Dankie Braam, julle is puik gaste, dit was ons voorreg om jul te kon ontvang. Sien uit na jul volgende besoek.

Zelia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Rustige, veilige gebied. Ruim kamer en badkamergeriewe. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik, sal definitief weer daar oorgaan. Ongelooflike netjiese gastehuis, baie goed geleë in Groenkloof en diens was uitmuntend. Rene, haar man en al hulle personeel is ongelooflik, sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quint
Spacube Luxury Suites and Spa
Hi Jaco, Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer julle ondersteuning. Ons deel julle waardering met ons span, dit motiveer hulle ontsaglik. Tot weer siens Groete Quint

Christi N
1 nag
4.4
Jul 2024

Rustig, skoon, lekker. Baie lekker gebly, dankie vir gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie M
1 nag
5.0
Okt 2023

Puik verblyf en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Kommerloos. Pragtige kamers, vriendelike mense, heerlike ontbyt. Wat meer kan mens vra?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quint
Spacube Luxury Suites and Spa
Hi Fransie, Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer julle terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Derick V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Baie gemaklik. Parkering is bietjie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quint
Spacube Luxury Suites and Spa
Hi Derick, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering en 'n resensie te gee. Ons stel voor julle bespreek die Luxury Studio as julle weer kom kuier. Die eenheid het sy eie ruim parkeerplek en ingang. Groete Spacube Span

Derick V
1 nag
5.0
Apr 2023

Lekker vriendelike diens. Baie gerieflik. Ontbyt uit die boonste klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Quint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Storrar-straat 79, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacca39ca8e04914852ad6bc2a1deee6cd1ac974fe14544f50bf412fe1bbad5722c60f10235c2f137f9df8d3bdff1bc79fb30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 79 George Storrar Street Groenkloof 0027 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.773308515564 28.220234046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang