Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spacube Luxury Suites and Spa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Quint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 89 resensies vir Spacube Luxury Suites and Spa
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michelle F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

"Exceptional stay with outstanding service at Spacube Luxury Suites and Spa".

I had an incredible stay at Spacube Luxury Suites and Spa! The room was exceptionally clean and very spacious. The bed and pillows were amazingly comfortable, providing the best night's sleep I've had in a long time. Breakfast each morning was a delight, especially with the ginger tea. The host was super professional, friendly, and extremely responsive, making the stay even more enjoyable. The service team, including the spa treatment therapist, and others, were attentive and provided outstanding service. Security was top-notch, which made me feel very safe throughout my stay. Additionally, the location was perfect, with easy access to everything I needed. Overall, this Airbnb exceeded my expectations in every way. I highly recommend it to anyone looking for a comfortable, secure, and well-serviced place to stay.

Rene C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Ons het heerlik gebly.

Ons het so lekker gebly, kamer en ontbyt is uit die boonste rakke. Ek beveel hulle beslis aan.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Rene,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar vir jou waardering en deel dit met die hele span. Ons sien uit om jou weer terug te verwelkom.

Spacube Luxury Suites and Spa
Braam L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L

Puik.

Baie goeie diens, netjiese geriewe en vriendelike diens!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Dankie Braam, julle is puik gaste, dit was ons voorreg om jul te kon ontvang. Sien uit na jul volgende besoek.

Spacube Luxury Suites and Spa
Zelia C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelia C

Waarde vir geld.

Rustige, veilige gebied. Ruim kamer en badkamergeriewe. Heerlike ontbyt.

Jaco V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Ongelooflik, sal definitief weer daar oorgaan.

Ongelooflike netjiese gastehuis, baie goed geleë in Groenkloof en diens was uitmuntend. Rene, haar man en al hulle personeel is ongelooflik, sal definitief weer daar tuisgaan.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Jaco,

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer julle ondersteuning. Ons deel julle waardering met ons span, dit motiveer hulle ontsaglik.

Tot weer siens

Groete
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Christi N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christi N

Rustig, skoon, lekker.

Baie lekker gebly, dankie vir gasvryheid.

Annatjie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M

Puik verblyf en vriendelike diens.

Sien sterre.

Fransie E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie E

Kommerloos.

Pragtige kamers, vriendelike mense, heerlike ontbyt. Wat meer kan mens vra?

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Fransie,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer julle terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Spacube Luxury Suites and Spa
Derick V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V

Baie gemaklik.

Parkering is bietjie klein.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Derick,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering en 'n resensie te gee. Ons stel voor julle bespreek die Luxury Studio as julle weer kom kuier. Die eenheid het sy eie ruim parkeerplek en ingang.

Groete
Spacube Span

Spacube Luxury Suites and Spa
Derick V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V

Lekker vriendelike diens.

Baie gerieflik. Ontbyt uit die boonste klas.

Brian C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian C

Goeie diens en baie netjies.

Baie beīndruk. Het die verblyf baie geniet.

Arthur E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur E

Heerlike plekkie.

Baie dankie aan die eienaars vir ń pragtige plek. Heerlike verblyf en baie rustig. Jy vergeet skoon jy is in die stad. Regte waarde vir jou geld. Eienaars is baie vriendelik en verduidelik alles vir jou mooi. Daar is ook goed voorsiening gemaak vir loadshedding om jou verblyf makliker te maak.

Fransie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie E

Uitstekend!

Pragtige plek, vriendelike mense en heerlike kos! Wat meer het 'n mens nodig?

E B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E B

Rustig.

Baie dankie aan almal daar, was heel lekker om daar te oornag en 'n heerlike ontbyt. Wou weer daar oornag, maar die tydperk is nie beskikbaar nie. Die enigste negatiewe punt is die parkering.

Rolette D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolette D

Dit is `n pragtige gastehuis.

Spacube Luxury Suite and Spa het pragtige kamers, is baie veilige met vriendelike personeel.

Adriaan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K

Julle plek was die moeite werd van al die plekke waar ons al gebly het. Waarde vir geld.

Hou voort met die diens wat julle lewer en julle sal ons weer sien in die toekoms.

Hannelie W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Sielerus.

Pragtige, veilige perseel. Die kamer was baie mooi en die bed was lekker groot en gemaklik. Die gashere het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ontbyt was hemels.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hannelie,

Baie dankie vir jul puik resensie. Dit motiveer die hele span. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Spacube Luxury Suites and Spa
Dr Piet W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Piet W

Besonder lekker en gesellige atmosfeer.

Vriendelike gasheer en gasvrou wat omgee vir hulle gaste!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Piet,

Baie dankie vir jul resensie en die lekker gesels. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet.

Spacube Luxury Suites and Spa
Isa V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isa V

Soveel vriendelike glimlagte.

Vriendelik ontvang en almal was so behulpsaam. Rustige musiek en heerlike ontbyt. Julle vriendelikheid staan uit. Baie dankie, ons kom graag weer.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Isa,

Ons is dankbaar vir jul resensie, baie dankie. Jul waardering motiveer die hele span.

Ons sien uit na jul volgende besoek.

Spacube Luxury Suites and Spa
Reinhard M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard M

Die ligging was perfek en kliëntediens puik.

Ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Gerda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Fantastiese, vriendelike staf en eienaars.

Hulle het my veilig laat voel terwyl my eggenoot in hospitaal was.

Therine W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therine W

Te aanbevele.

Tweede keer wat ons by Spacube bly. Sal definitief aanbeveel. Ontbyt was heerlik gewees.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Therine,

Baie dankie vir julle herbesoek en wonderlike resensie. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Spacube Luxury Suites and Spa
Michelle F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Netjies en verwelkomend.

Netjies en baie vriendelike personeel. Heerlike ontbyt ingesluit.

Michelle F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Baie netjies en modern, goeie diens.

Die suite is baie netjies en modern. Goeie diens en ligging, met 'n heerlike ontbyt ingesluit.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Michelle,

Baie dankie vir jul resensie. Veiligheid is ons top prioriteit en ons hoop jul geniet jul volgende besoek.

Spacube Luxury Suites and Spa
Nikola N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikola N

Lovely.

White cotton sheets, feather and down duvet, excellent mattress. Fabulous shower. Rene and all her staff were welcoming and supportive. Never intrusive but always at hand when required.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Dear Nikola,

Thank you so much for your kind review, it is highly valued.

Regards,
Spacube team

Spacube Luxury Suites and Spa
Jayjay A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jayjay A

Only stayed 1 night as we attended a performance. Next time I will definitely be staying longer. Massage was also a huge bonus and all staff are helpful and friendly.

Keep up the great work guys. It was a good stay.

Riane V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riane V

Netjiese goeie verblyf, pragtige kamers en naby besigheidsentrums en hospitaal.

Rene, Quint en personeel was baie professioneel, maar het ons werklik tuis laat voel. Heerlik geslaap al was ons in 'n deel van die stad waar die verkeer ons kon wakker hou - het niks gehoor nie. Ons het nogal iets in die kamer vergeet en Rene was meer as gewillig om dit vir ons deur PostNet aan te stuur. Ons sal beslis weer gaan, jammer ons kon nie gebruikmaak van die Spa nie, maar sal dit in gedagte hou wanneer ons weer moet gaan.

Jaco L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Heerlik

Besonderse vriendelikheid. Rustige atmosfeer. Beste waarde vir geld ooit.

Jeanette G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Gasvryheid, rus en vrede.

Ek het 'n knievervanging ondergaan, en is die middag ontslaan. Moes oorslaap in Pretoria voor ek kon terugkom huis toe. Julle het soveel moeite gedoen om alles gemaklik en gerieflik te maak vir ons. Tot 'n yskas gebring om yspakkies koud te hou. Alles was net met soveel liefde gedoen. 'n Ware oase, veral die rustige musiek!

Karen G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Great hospitality and breakfast was divine.

I stayed over for two nights while my husband was admitted to the Groenkloof Hospital for a procedure. Very friendly staff and breakfasts are really good. Being alone, I felt very safe and it's also close to shops and restaurants.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Dear Karen,
Thank you so much for your kind review. We value your feedback and support. We look forward to your next visit, this time just for pleasure.
Kind regards
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Lizette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Netjies, skoon en gemaklik.

Ontbyt was heerlik. Parkering kan dalk probleem wees. Vriendelike diens.

Johan H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Luukse wegbreek!

Ons het by Spacube Luxury Suites and Spa bespreek as 'n verjaarsdagverrassing vir goeie vriende van ons. Hulle terugvoer was baie gunstig en positief, veral aangaande die kamer en beddegoed wat so mooi skoon en vars was. Baie dankie vir die roosblare en loofrangskikkings wat oral te sien was. Dit was ekstra spesiaal!

Louret V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret V

Ontvang asof ons familie is. Vriendelik en hulpvaardig. Uitstekende diens en ongelooflik netjies en skoon.

Ons het eers laat arriveer, maar is ontvang asof ons familie is. Alles is vir ons mooi gewys en die gasvrou, Rene, het uit haar pad gegaan om ons gerus te stel. Die ontbyt is aan te beveel en sal 'n spa-bederfie vir mamma aanbeveel indien jy voor 17:00 daar is. Uitstekend x 3.

Karen R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Baie mooi en netjies. Vriendelike personeel wat omgee vir hul gaste.

Ligging is baie goed. Personeel is baie vriendelik.

Liezel H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Fantasties!

Ons is baie gasvry ontvang. Die kamer was luuks en die bed baie gemaklik. Het heerlik geslaap. Die ontbyt was 'n verrassing en het baie meer gebied as wat ons verwag het! Ek beveel Spacube met groot vrymoedigheid aan.

Andre T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre T

Gasvry met 'n puik gasvrou.

Rene en haar man is 'n uitstekende gasvrou/heer. Die ontbyt is smaaklik, keurig en baie vullend. Bekendstelling aan perseel, geriewe en kamers was puik. Was lekker om 'n gasvrou te hê wat genoeg navraag doen oor ons behoeftes. Beveel Spacube met vrymoedigheid aan!

Elsabe D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D

Verblyf was baie aangenaam, vriendelike diens.

Heerlike ontbyt!

Carina V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V

Pragtig, skoon, vriendelike ontvangs en uitstekende diens.

Rene en haar man is so vriendelik, het uit hulle pad gegaan. Kamers is pragtig en netjies, ligging is baie sentraal, en veiligheid is topklas.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Carina, baie dankie vir jul ondersteuning en puik resensie. Ons waardeer jul trugvoering en seen uit na jul volgende besoek.
Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Helen G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen G

Uitstekend!

Quint en Rene gaan uit hulle pad om alles perfek te maak. Ontbyt elke oggend was puik!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Helen,

Baie dankie vir jul resensie, ons is opreg dankbaar. Ons sien uit daarna om jul sommer gou weer te kan bederf.

Groete
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Karin V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Die beste en vriendelikste mense!

Ons het hier oorgebly in die aand na ’n troue. Die gasvrou is ’n engel van bo en staan reg om so ver moontlik te probeer help, tot om van haar klere te leen na ’n ongeluk met ons sak! Spacube Luxury Suites and Spa sal ons vir seker weer sien en ek sal hulle altyd aanbeveel. Die gasvryheid was uitstaande!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Karin,

Dit was n voorreg om julle te kon onvang. Ons is dankbaar vir die trugvoering en sien uit na jul volgende kuier.

Groete
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Anonieme gas - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Dalene V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Baie elegante gastehuis

Die ervaring was heerlik maar ongelukkig was ons deur die nag gesteur deur die water fonteing se pompie wat gepla het

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Dalene,

Ons is dankbaar dat jul die tydjie by ons geniet het en weereens jammer vir die steurende fonteintjie. Ons het reeds werk daarvan gemaak en hoop jy kry sommer gou weer geleentheid om die verbetering op die proef te stel.

Groete
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Jennifer M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Amazing place to stay.

If you would like to experience the wow factor visit Spa Cube. The hospitality, breakfast and the spa is amazing. The location is ideal if you need a B&B close to the hospital. The staff are also extremely friendly and helpful. Will definitely stay there again and can recommend the B&B to anyone.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Jennifer,

Thank you so much for your kind review and recommendation. We are so pleased you enjoyed your time with us. Looking forward to your next visit.

Regards,
Rene & Team

Spacube Luxury Suites and Spa
Pieter K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Ons verblyf was puik!

Spacube is een van die beste gastehuise, indien nie die beste, waar ons nog oornag het. Die gastehuis self is keurig en met sorg gemeubileer en van uitstekende gehalte. Die beste van als is die eienaars Quint en Renè wat ons rêrig tuis laat voel het en uit hulle pad gegaan het om ons verblyf so lekker moontlik te maak. Hierdie is vir seker ons nuwe "go to place"!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Pieter wat n voorreg om sulke wonderlike terugvoering te kry.
Baie dankie, ons hoop om julle sommer gou weer te kan sien.
Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Paul D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Stylvol, skoon, voel soos huis weg van huis.

Vriendelike diens, lekker ontbyt, kamer pragtig, skoon en stylvol. Goeie waarde vir geld. Lekker sentraal geleë.

Ida R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida R

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik oorgebly. Die ontbyt was gesond en baie lekker.

Dis 'n heerlike rustige en veilige plek om te oornag.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Ida,
Dankie vir jul trugvoering, ons is so dankbaar dat julle n aangename tyd by ons gehad het. Kom loer gerus sommer gou weer by ons in.

Spacube Luxury Suites and Spa
Martie E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E

Pragtige verblyf, skoon en stylvol.

Ek sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak. En kan dit ook aanbeveel. Dankie vir die heerlike ontbyt en pragtige skoon kamers.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Martie,
Baie dankie vir jou aanbeveeling, ons wardeer dit opreg. Ons deure staan oop vir jou volgende kuier by ons.

Spacube Luxury Suites and Spa
Wally W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally W

Luukse verblyf, vriendelike diens, waarde vir geld. Uitstekend.

Persoonlike diens van eienaar en waarde vir geld uitstekend.

Dina P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina P

Gevoel soos ons eie huis.

Adres was maklik om te vind. Ligging was uitstekend aangesien ek moes hospitaal toe gaan en my man kon kies en keur by watter restaurant hy die aande kon gaan eet. Uitstekende gasheer en -vrou. Daar was wel 'n dubbelbespreking, maar volgens my man was die oorskuif na 'n ander kamer pynloos gewees.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Dina,

Baie dankie vir julle resensie, ons wardeer julle gesindheid. Hoop jy sterk goed aan en sien uit daarna was m julle volgende keer te kan bederf.

Spacube Luxury Suites and Spa
Amelia J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia J

Uitstekende diens.

Pragtige plek, skoon en netjies. Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Hulle laat jou tuis voel. Ontbyt was baie lekker. Sal hul beslis aanbeveel en weer gebruik maak van hulle.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Amelia,

Dankie vir die lekker gesels, ons wardeer jou trugvoer. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Spacube Luxury Suites and Spa
Jorrie J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorrie J

Dit was alles puik.

Puik plek en naby hospitaal en mall.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Dankie Jorrie, ons waardeer jou ondersteuning en trugvoering.

Groete
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Estelle J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Baie, baie aangenaam. Sal dit vir enige tyd vir enige persoon aanbeveel!

Ek en my dogter het vanaf Kaapstad op gevlieg na Pretoria vir haar Gradeplegtigheid by Universiteit van Pretoria. Spacube is ongelooflik sentraal - teen aan 'n hoofroete, met winkelsentrums en restaurant net 'n klipgooi daarvan af. Quint en Rene se gasvryheid is super professioneel en hulle het alles en nog meer gedoen om ons verblyf ekstra spesiaal te maak. Net so jammer dat ons net vir een nag daar kon deurbring. Ons sal definitief maar weer Pretoria toe moet gaan - net sodat ons weer by Spacube kan gaan bly! Vir seker sodat ons ook kan gebruik maak van die Spa-geriewe en lekker etes kan geniet! Moeite gedoen met alles tot in die fynste detail - baie dankie, Quint en Rene! Ons het niks kort gekom nie!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Estelle

Dit was 'n fees om julle te kon bederf. Baie dankie vir jul waardering, ons het werklik 'n passie vir dit wat ons doen. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te bederf.

Groete
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Rodette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodette V

Hartsmense.

Baie dankie vir jul moeite met my. Waardeer dit vreeslik. Sien binnekort.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Rodette

Dankie vir jou trugvoering, ek waardeer dit. Ons hoop om jou sommer hou weer te beferf.

Groete
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Susanna Maria C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna Maria C

Lieflike ervaring wat aangenaam onthou sal word.

Besonder gasvrye gasheer en gasvrou; uitsonderlike rustige atmosfeer in aantreklike; beste ligging vir kombinasie van ontspan, inkopies en mediese fasiliteite; en dan daarby spesiale versorging deur bekwame personeel in die netjiese spa op terrein; in my reise aan meer as 8 lande oor tydperk van die laaste 12 jaar het ek in 2019 by Spacube die mooiste herinneringe gemaak. Dankie aan Quinton en Rene.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Jy was n uitstekende gas Suzi. Ons het die lekker gesels geniet en ons sien uit daarna om jou sommer in nabye toekoms weer te kan bederf.

Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Tercia J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia J

Pragtige plek, gasheer en gasvrou baie vriendelik!

Baie netjiese gastehuis! Die kamer vreeslik netjies! Ontbyt keurig en smaakvol bedien. Die spa ‘on site’ is ‘n wenner! Personeel vriendelik, deeglik en bedagsaam. Hoogs aan te beveel!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Tercia,
Dankie vir die great resensie. Dit was n voorreg om jul te kon ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Marinda B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Gasvry, skoon en netjies met ongelooflike spesiale detail om almal se verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Baie netjiese en skoon kamers met vriendelike en behulpsame personeel, gasheer en gasvrou. Spa is groot bonus met pakkette te kus en keur. Sal Spacube beslis aanbeveel.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Beste Marinda,

Baie dankie vir die resensie en waardering. Julle was uitmuntende gaste en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Groete,
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Marthie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Net een woord: puik!

Baie vriendelik ontvang. Alles was netjies en goed toegerus in kamers. Ontbyt uit die boonste rakke.100% vir hul gasvryheid.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Marthie,

Baie dankie, dis ons voorreg om jou te kon bederf. Maak gerus Spacube jou tuiste in Pretoria.
Ons hoop om jou sommer gou weer te sien.

Spacube Luxury Suites and Spa
Johan M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Heerlik. Dankie.

Baie gerieflik. Baie dankie.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Dankie Johan, dit was 'n vooreg om julle te kon ontvang.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Marthie E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie E

Beste gastehuis.

Awesome gastehuis. Maklik om te kry en ook veilig. Baie vriendelike ontvangs deur Quin en sy vrou al het ons na die inkloktyd aangekom en is sommer gehelp vir nog 'n ekstra dag. Kamer baie netjies en skoon en die lugversorging help baie met die hitte. Lekkerste ontbyt wat ons nog geëet het. Julle het regtig 'n baie mooi gastehuis. Dit sal ons blyplek wees wanneer ons in Pretoria is.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Beste Martie,

Dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n vooreg om julle te kon onvang. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Rita K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K

Idillies.

'n Oase midde die stads-geroesemoes.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Rita,

Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.

Groete
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Marlize E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize E

Was awesome verby!

Die eenheid en ontbyt is om van te droom! Ek sal dit vir seker aanbeveel en sal beslis weer terugkeer. Baie dankie Renè en Sina vir als!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Marlize,

Baie dankie vir die resensie, ons was bevoorreg om jou as n gas te ontvang.

Groete,
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Charmaine L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L

Rustige en kalmerende atmosfeer.

Baie dankie vir al jou omgee, bederfies en besorgdheid. Dankie vir al die klein liefdes gebaartjies, dit het nie ongesiens verby gegaan nie. Spacube Luxury Suites and Spa is 'n rustige en kalmerende hawe vir enige moeë reisiger.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Charmaine,
Ons vertrou jou man sterk goed aan. Baie dankie vir jou trugvoering. Ons hoop om jul sommer gou weer te ontvang vir n lekker bederf.
Groete
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Anna-marie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie S

Baie verwelkomend en rustig.

My verblyf by Spacube was alles waarvoor ek kon vra. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. My kamer was baie gemaklik met alles wat nodig was en nog meer. Die ontbyt was heerlik! Ek sal enige tyd weer daar bly.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Anna Marie

Ons is baie dankbaar vir jou trugvoering. Die hele span het 'n passie om te dien en waardering daarvoor is baie spesiaal.

Groete
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
E S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
E S

Ons het heerlike gebly en het gevoel of ons by ons eie huis is!

Uitstekende verblyf! Rene en Quint is absoluut fantasties! Hulle het ons laat tuis voel en waarlik bederf!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Dankie Elize,

Dit was n vooreg om julle te ontvang, ons sien uit na jul volgende besoek.

Groete,
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Babhekile M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Babhekile M

Such an amazing stay. A peaceful and beautiful place to be with family.

Very clean. Very peaceful. Everything was luxurious. I'm definitely going back soon.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Good day Babhekile,

Thank you for your kind review. We welcome you back soon!
Regards Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Nicky B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky B

Warm en verwelkomend.

Van die oomblik wat ons daar opgedaag het totdat ons vertrek het is ons op die hande gedra. Kamer baie mooi, ontbyt was voortreflik, dankie Sina! Maar die gasvrou René is absoluut die toonbeeld van gasvryheid. Wat 'n lekker ervaring!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Nicky,

Dankie vir die wonderlike trugvoering. Ons sien uit daarna om jul sommer gou weer te jan bederf.

Spacube Luxury Suites and Spa
Norman G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman G

Very pleasant.

Quiet, clean and pleasant.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam.

Rustig, skoon en aangenaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pieter R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Voortreflike diens en gasvryheid.

Die ligging is ideaal vir geleenthede waar hospitaalverblyf ter sprake is. Quint en René se vriendelikheid en gasvryheid is onoortrefbaar. Hulle ontsien geen moeite om die gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak nie. Baie goeie waarde vir geld.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Pieter,

Dit was 'n vooreg om jul te ontmoet. Dankie vir die goeie resensie. Ons vertrou jul kom kuier sommer gou weer wanneer julle Pretoria besoek.

Groete,
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Mapitsi R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapitsi R

Tranquillity at its finest.

Wonderful hospitality, friendly staff and refreshing treatments.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Dear Mapitsi,

Thank you so much for your kind review. We value your support and we look forward to receiving you in the not too distant future.

Kind regards,
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Kobus L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Hartlike ontvangs, ontspanne atmosfeer en smaakvolle versiering.

Spacube was 'n uitstekende keuse, gegewe sy ligging. Tot ons oornag behoeftes het al ons verwagtinge ten opsigte van diens en verblyf oortref. Sal dit definitief kan aanbeveel.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Kobus,

Dankie vir die trugvoering en aanbeveling. Kom kuier sommer gou weer.

Groete,
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Humbelani R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humbelani R

Nice lodge.

Good place with fresh air.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Thank you so much for your feedback. We value your support and hope to see you soon.

Spacube Luxury Suites and Spa
Mariska N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska N

Ongelooflik! Sal weer daar bespreek.

Daar word baie aandag aan detail gegee en die personeel is baie vriendelik.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Goeiedag Mariska,

Dankie vir jou ondersteuning. Dit is ons vooreg om jou te bederf. Ons hoop om jou sommer baie gou weer te sien.

Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Philip L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L

Hartlike ontvangs, stylvolle decor, vars blomme, gerieflike bed en luukse badkamer - afgerond met onvergeetlike ontbyt!

Luuks, uitstekende diens!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Philip,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Dit is vir ons n sterk aanspooring om so n positiwe resensie te ontvang. Julle is n fees en sien uit daarna om jul weer in die toekoms te sien.

Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Sonette D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D

Dubbel bederf!

Heerlike spa-behandeling en lieflike kamer. Gasvryheid was besonders. Ons sal weer kom kuier!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Sonette,

Dankie vir jul trugvoer. Dit was ons vooreg om jul te bederf. Ons sien uit daarna om jul weer by ons te verwelkom.

Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Marina W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W

Vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Kamers is netjies en skoon. Ons het lekker geslaap.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Marina,

Ons wardeer jou trugvoering opreg. Ons is bevooreg om jul te kon onvang as gaste.

Spacube Luxury Suites and Spa
Annanke V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annanke V

Dit baie geniet.

Baie lekker en rustige atmosfeer.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Annanke,
Dankie vir jul terugvoering en resensie. Kom kuier gerus gou weer!
Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Roenel T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenel T

Dit was heerlik!

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik en gerieflik in 'n pragtige kamer gebly. Die tarief was baie billik en 'n heerlike ontbyt was ingesluit. Ons sal definitief weer hier kom bly!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Goeiedag Ronel,

Baie dankie vir die lekker gesels. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Amanda B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Ongelooflike gasvryheid en luuksheid.

Met ons instap by 'n lieflike oop kuierspasie met sagte musiek en kabbelende water het ons ontspan. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf daar so gerieflik moontlik te maak. Ontbyt was uit die boeke.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Amanda,
Wat 'n voorreg om so n besonderse resensie te onvang. Baie dankie. Dit is n aanspooring vir die hele span om jul wardeering waar te neem.
Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Yolandi F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F

Ek en my dogter het ons verblyf vreeslik geniet. Die ontbyt was heerlik en almal was baie gasvry. Gaan definitief teruggaan.

Die ontbyt was heerlik en almal was baie gasvry. Ek en my dogter het dit baie geniet. Als was mooi skoon. Gaan definitief almal vertel en weer teruggaan.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Goeiedag Yolandi,

Wat 'n voorreg om julle te kon onmoet. Ons waardeer jou terugvoer.

Ons is dankbaar vir elke verwysing en kom kuier asseblief sommer gou weer.

Groete
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Shanel S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanel S

Ek en my man het ons 4 jaar herdenking by Spacube gaan vier!

Rene is wonderlik, so ook haar personeel. Ons is op die hande gedra. Die spa was heerlik en die kamers is ongelooflik mooi! Baie dankie vir die heerlike bederf. Ons sien julle vir seker weer!

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Shanel

Dit was 'n vooreg om julle lekker te kon bederf. Ons wens julle nog baie jare se geluk en voorspoed toe. Ons sien uit daarna om julle weer te kan bederf.

Groete
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Werner V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Baie mooi skoon en baie netjies.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Dit was voorwaar net 'n plesier om hier te kon oorslaap. Die plekkie is pragtig en jul gasvryheid gee baie warmte aan die plek. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en sal definitief weer kom kuier.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Werner

Ons waardeer jou terugvoering. Ons sien uit na jul terugkeer. Julle is altyd welkom.

Groete
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Helena R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R

Ongelooflik!

'n Fantastiese ervaring. Ek is gruwelik bederf en my week van kursusse bywoon het soos 'n vakansie gevoel.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Helena,

Ons het lekker saam met jou gekuier. Jy is 'n fees. Kom kuier sommer gou weer. Dankie vir die resensie.

Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Sonia V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Value for money.

This is value for money. Have never felt so at home at any other guesthouse. The therapist is very professional and we will recommend Spacube to all of our family and friends.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Hi Sonja,

Thank you so much for your kind feedback. We strive to please and your appreciation is highly valued.

Spacube Luxury Suites and Spa
Johan P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Uitstekende verblyf en gasvry.

Kamer en badkamer is uitstekend. Ontbyt is meer as wat dit behoort te wees. Rene en Quint is vreeslik gasvry en sal definitief weer daar oornag.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Beste Johan,

Dankie vir die terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Kom kuier asseblief weer.

Ons sien uit daarna om julle weer te bederf.

Groete,
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Rene S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Amazing..

So 'n ongelooflike mooi, veilige en netjiese plek het ons nog nooit by oornag nie. Die vriendelikheid van die gasheer-dame was rerig ook amazing. Dankie vir julle omgee en om ons veilig te laat bly.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Renie,

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n voorreg om julle te ontmoet en sien uit daarna on julle weer te verwelkom.

Groete,
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Chantelle K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K

Dit was baie geriefliek, netjies, gemaklik modern en huislik.

Die kamers en gastehuis is baie mooi en stylvol ingerig en modern. Die eienaars is baie gaaf en behulpsaam, ek sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel, baie goeie waarde vir geld. Lieflike klein ontbytjie in die oggend in die binnehof wat mens laat voel of jy op vakansie is.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Julle is pragtige mense en ons ontvang julle enige tyd weer wanneer julle in Pretoria kuier.

Spacube Luxury Suites and Spa
Judean J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judean J

Uitmuntend, waarde vir geld.

By uitstek waarde vir geld, goed geleë en veilig. Uitsonderlike ontbyt en goedhartige ontvangs. Bykomstige dienste 'n moet wegbreek. Kan aanbeveel vir enige iemand wat in 'n rustige atmosfeer wil ontspan.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Eurika
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang, en ons waardeer julle terugvoering. Ons streef daarna dat ons gaste huiswaarts keer met 'n klein stukkie heimwee, om terug te keer na ons toe. Dit is lekker om te hoor ons kon daarin slaag.

Spacube Luxury Suites and Spa
Susan N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Fantasties.

Pragtige kamer en badkamer, gasvry, heerlike ontyt en middagete, beveel Spacube beslis aan.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Susan ons waardeer jou goeie terugvoering en verwelkom jou graag terug.

Groetnis
Rene

Spacube Luxury Suites and Spa
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Rustig en kalmerend.

Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer

Goeiedag Johan,

Dankie vir die trugvoering, hoop om jou weer te sien.

Groete,
Quint

Spacube Luxury Suites and Spa
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Storrar-straat 79, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacca39ca8e04914852ad6bc2a1deee6cd1ac974fe14544f50bf412fe1bbad5722c60f10235c2f137f9df8d3bdff1bc79fb30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 79 George Storrar Street Groenkloof 0027 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.773308515564 28.220234046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang