Spacube Luxury Suites and Spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Quint Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle F - Jul 2024
Algehele gradering
"Exceptional stay with outstanding service at Spacube Luxury Suites and Spa".
Lees meerRene C - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Rene,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar vir jou waardering en deel dit met die hele span. Ons sien uit om jou weer terug te verwelkom.
Braam L - Jun 2024
Algehele gradering
Puik.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Dankie Braam, julle is puik gaste, dit was ons voorreg om jul te kon ontvang. Sien uit na jul volgende besoek.
Zelia C - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jaco V - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik, sal definitief weer daar oorgaan.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Jaco,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer julle ondersteuning. Ons deel julle waardering met ons span, dit motiveer hulle ontsaglik.
Tot weer siens
Groete
Quint
Christi N - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon, lekker.
Annatjie M - Okt 2023
Algehele gradering
Puik verblyf en vriendelike diens.
Fransie E - Jul 2023
Algehele gradering
Kommerloos.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Fransie,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer julle terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Derick V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Derick,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering en 'n resensie te gee. Ons stel voor julle bespreek die Luxury Studio as julle weer kom kuier. Die eenheid het sy eie ruim parkeerplek en ingang.
Groete
Spacube Span
Derick V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker vriendelike diens.
Brian C - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie diens en baie netjies.
Arthur E - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike plekkie.
Fransie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
E B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Rolette D - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is `n pragtige gastehuis.
Adriaan K - Okt 2022
Algehele gradering
Julle plek was die moeite werd van al die plekke waar ons al gebly het. Waarde vir geld.
Hannelie W - Okt 2022
Algehele gradering
Sielerus.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hannelie,
Baie dankie vir jul puik resensie. Dit motiveer die hele span. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Dr Piet W - Okt 2022
Algehele gradering
Besonder lekker en gesellige atmosfeer.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Piet,
Baie dankie vir jul resensie en die lekker gesels. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet.
Isa V - Aug 2022
Algehele gradering
Soveel vriendelike glimlagte.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Isa,
Ons is dankbaar vir jul resensie, baie dankie. Jul waardering motiveer die hele span.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Reinhard M - Jul 2022
Algehele gradering
Die ligging was perfek en kliëntediens puik.
Gerda V - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese, vriendelike staf en eienaars.
Therine W - Mrt 2022
Algehele gradering
Te aanbevele.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Therine,
Baie dankie vir julle herbesoek en wonderlike resensie. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Michelle F - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en verwelkomend.
Michelle F - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en modern, goeie diens.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Michelle,
Baie dankie vir jul resensie. Veiligheid is ons top prioriteit en ons hoop jul geniet jul volgende besoek.
Nikola N - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Dear Nikola,
Thank you so much for your kind review, it is highly valued.
Regards,
Spacube team
Jayjay A - Des 2022
Algehele gradering
Only stayed 1 night as we attended a performance. Next time I will definitely be staying longer. Massage was also a huge bonus and all staff are helpful and friendly.
Riane V - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese goeie verblyf, pragtige kamers en naby besigheidsentrums en hospitaal.
Lees meerJaco L - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik
Jeanette G - Nov 2021
Algehele gradering
Gasvryheid, rus en vrede.
Karen G - Sep 2021
Algehele gradering
Great hospitality and breakfast was divine.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Dear Karen,
Thank you so much for your kind review. We value your feedback and support. We look forward to your next visit, this time just for pleasure.
Kind regards
Rene
Lizette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Sandra H - Jul 2021
Algehele gradering
Luukse wegbreek!
Louret V - Mei 2021
Algehele gradering
Ontvang asof ons familie is. Vriendelik en hulpvaardig. Uitstekende diens en ongelooflik netjies en skoon.
Karen R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Vriendelike personeel wat omgee vir hul gaste.
Liezel H - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Andre T - Mei 2021
Algehele gradering
Gasvry met 'n puik gasvrou.
Elsabe D - Mrt 2021
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam, vriendelike diens.
Carina V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig, skoon, vriendelike ontvangs en uitstekende diens.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Carina, baie dankie vir jul ondersteuning en puik resensie. Ons waardeer jul trugvoering en seen uit na jul volgende besoek.
Groete,
Rene
Helen G - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Helen,
Baie dankie vir jul resensie, ons is opreg dankbaar. Ons sien uit daarna om jul sommer gou weer te kan bederf.
Groete
Rene
Karin V - Nov 2020
Algehele gradering
Die beste en vriendelikste mense!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Karin,
Dit was n voorreg om julle te kon onvang. Ons is dankbaar vir die trugvoering en sien uit na jul volgende kuier.
Groete
Rene
Anonieme gas - Okt 2020
Algehele gradering
Dalene V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie elegante gastehuis
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Dalene,
Ons is dankbaar dat jul die tydjie by ons geniet het en weereens jammer vir die steurende fonteintjie. Ons het reeds werk daarvan gemaak en hoop jy kry sommer gou weer geleentheid om die verbetering op die proef te stel.
Groete
Quint
Jennifer M - Jan 2020
Algehele gradering
Amazing place to stay.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Jennifer,
Thank you so much for your kind review and recommendation. We are so pleased you enjoyed your time with us. Looking forward to your next visit.
Regards,
Rene & Team
Pieter K - Nov 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was puik!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Pieter wat n voorreg om sulke wonderlike terugvoering te kry.
Baie dankie, ons hoop om julle sommer gou weer te kan sien.
Groete,
Rene
Paul D - Nov 2019
Algehele gradering
Stylvol, skoon, voel soos huis weg van huis.
Ida R - Okt 2019
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik oorgebly. Die ontbyt was gesond en baie lekker.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Ida,
Dankie vir jul trugvoering, ons is so dankbaar dat julle n aangename tyd by ons gehad het. Kom loer gerus sommer gou weer by ons in.
Martie E - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf, skoon en stylvol.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Martie,
Baie dankie vir jou aanbeveeling, ons wardeer dit opreg. Ons deure staan oop vir jou volgende kuier by ons.
Wally W - Aug 2019
Algehele gradering
Luukse verblyf, vriendelike diens, waarde vir geld. Uitstekend.
Dina P - Jun 2019
Algehele gradering
Gevoel soos ons eie huis.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Dina,
Baie dankie vir julle resensie, ons wardeer julle gesindheid. Hoop jy sterk goed aan en sien uit daarna was m julle volgende keer te kan bederf.
Amelia J - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Amelia,
Dankie vir die lekker gesels, ons wardeer jou trugvoer. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Jorrie J - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was alles puik.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Dankie Jorrie, ons waardeer jou ondersteuning en trugvoering.
Groete
Quint
Estelle J - Apr 2019
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam. Sal dit vir enige tyd vir enige persoon aanbeveel!
Lees meerSpacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Estelle
Dit was 'n fees om julle te kon bederf. Baie dankie vir jul waardering, ons het werklik 'n passie vir dit wat ons doen. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te bederf.
Groete
Quint
Rodette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Hartsmense.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Rodette
Dankie vir jou trugvoering, ek waardeer dit. Ons hoop om jou sommer hou weer te beferf.
Groete
Quint
Susanna Maria C - Feb 2019
Algehele gradering
Lieflike ervaring wat aangenaam onthou sal word.
Lees meerSpacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Jy was n uitstekende gas Suzi. Ons het die lekker gesels geniet en ons sien uit daarna om jou sommer in nabye toekoms weer te kan bederf.
Groete,
Rene
Tercia J - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, gasheer en gasvrou baie vriendelik!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Tercia,
Dankie vir die great resensie. Dit was n voorreg om jul te kon ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Rene
Marinda B - Feb 2019
Algehele gradering
Gasvry, skoon en netjies met ongelooflike spesiale detail om almal se verblyf so gerieflik moontlik te maak.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Beste Marinda,
Baie dankie vir die resensie en waardering. Julle was uitmuntende gaste en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Quint
Marthie V - Feb 2019
Algehele gradering
Net een woord: puik!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Marthie,
Baie dankie, dis ons voorreg om jou te kon bederf. Maak gerus Spacube jou tuiste in Pretoria.
Ons hoop om jou sommer gou weer te sien.
Johan M - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik. Dankie.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Dankie Johan, dit was 'n vooreg om julle te kon ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Quint
Marthie E - Feb 2019
Algehele gradering
Beste gastehuis.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Beste Martie,
Dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n vooreg om julle te kon onvang. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Quint
Rita K - Jan 2019
Algehele gradering
Idillies.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Rita,
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Groete
Rene
Marlize E - Jan 2019
Algehele gradering
Was awesome verby!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Marlize,
Baie dankie vir die resensie, ons was bevoorreg om jou as n gas te ontvang.
Groete,
Quint
Charmaine L - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige en kalmerende atmosfeer.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Charmaine,
Ons vertrou jou man sterk goed aan. Baie dankie vir jou trugvoering. Ons hoop om jul sommer gou weer te ontvang vir n lekker bederf.
Groete
Rene
Anna-marie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie verwelkomend en rustig.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Anna Marie
Ons is baie dankbaar vir jou trugvoering. Die hele span het 'n passie om te dien en waardering daarvoor is baie spesiaal.
Groete
Quint
E S - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het heerlike gebly en het gevoel of ons by ons eie huis is!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Dankie Elize,
Dit was n vooreg om julle te ontvang, ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Quint
Babhekile M - Nov 2019
Algehele gradering
Such an amazing stay. A peaceful and beautiful place to be with family.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Good day Babhekile,
Thank you for your kind review. We welcome you back soon!
Regards Rene
Nicky B - Sep 2019
Algehele gradering
Warm en verwelkomend.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Nicky,
Dankie vir die wonderlike trugvoering. Ons sien uit daarna om jul sommer gou weer te jan bederf.
Norman G - Mrt 2019
Algehele gradering
Very pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam.
Rustig, skoon en aangenaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter R - Des 2018
Algehele gradering
Voortreflike diens en gasvryheid.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Pieter,
Dit was 'n vooreg om jul te ontmoet. Dankie vir die goeie resensie. Ons vertrou jul kom kuier sommer gou weer wanneer julle Pretoria besoek.
Groete,
Quint
Mapitsi R - Nov 2018
Algehele gradering
Tranquillity at its finest.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Dear Mapitsi,
Thank you so much for your kind review. We value your support and we look forward to receiving you in the not too distant future.
Kind regards,
Quint
Kobus L - Nov 2018
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, ontspanne atmosfeer en smaakvolle versiering.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Kobus,
Dankie vir die trugvoering en aanbeveling. Kom kuier sommer gou weer.
Groete,
Quint
Humbelani R - Okt 2018
Algehele gradering
Nice lodge.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Thank you so much for your feedback. We value your support and hope to see you soon.
Mariska N - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflik! Sal weer daar bespreek.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Goeiedag Mariska,
Dankie vir jou ondersteuning. Dit is ons vooreg om jou te bederf. Ons hoop om jou sommer baie gou weer te sien.
Groete,
Rene
Philip L - Sep 2018
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, stylvolle decor, vars blomme, gerieflike bed en luukse badkamer - afgerond met onvergeetlike ontbyt!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Philip,
Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Dit is vir ons n sterk aanspooring om so n positiwe resensie te ontvang. Julle is n fees en sien uit daarna om jul weer in die toekoms te sien.
Groete,
Rene
Sonette D - Sep 2018
Algehele gradering
Dubbel bederf!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Sonette,
Dankie vir jul trugvoer. Dit was ons vooreg om jul te bederf. Ons sien uit daarna om jul weer by ons te verwelkom.
Groete,
Rene
Marina W - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Marina,
Ons wardeer jou trugvoering opreg. Ons is bevooreg om jul te kon onvang as gaste.
Annanke V - Sep 2018
Algehele gradering
Dit baie geniet.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Annanke,
Dankie vir jul terugvoering en resensie. Kom kuier gerus gou weer!
Groete,
Rene
Roenel T - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Goeiedag Ronel,
Baie dankie vir die lekker gesels. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Rene
Amanda B - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en luuksheid.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Amanda,
Wat 'n voorreg om so n besonderse resensie te onvang. Baie dankie. Dit is n aanspooring vir die hele span om jul wardeering waar te neem.
Groete,
Rene
Yolandi F - Aug 2018
Algehele gradering
Ek en my dogter het ons verblyf vreeslik geniet. Die ontbyt was heerlik en almal was baie gasvry. Gaan definitief teruggaan.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Goeiedag Yolandi,
Wat 'n voorreg om julle te kon onmoet. Ons waardeer jou terugvoer.
Ons is dankbaar vir elke verwysing en kom kuier asseblief sommer gou weer.
Groete
Rene
Shanel S - Aug 2018
Algehele gradering
Ek en my man het ons 4 jaar herdenking by Spacube gaan vier!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Shanel
Dit was 'n vooreg om julle lekker te kon bederf. Ons wens julle nog baie jare se geluk en voorspoed toe. Ons sien uit daarna om julle weer te kan bederf.
Groete
Rene
Werner V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi skoon en baie netjies.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Werner
Ons waardeer jou terugvoering. Ons sien uit na jul terugkeer. Julle is altyd welkom.
Groete
Quint
Helena R - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Helena,
Ons het lekker saam met jou gekuier. Jy is 'n fees. Kom kuier sommer gou weer. Dankie vir die resensie.
Groete,
Rene
Sonia V - Jul 2018
Algehele gradering
Value for money.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Hi Sonja,
Thank you so much for your kind feedback. We strive to please and your appreciation is highly valued.
Johan P - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en gasvry.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Beste Johan,
Dankie vir die terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Kom kuier asseblief weer.
Ons sien uit daarna om julle weer te bederf.
Groete,
Quint
Rene S - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing..
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Renie,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n voorreg om julle te ontmoet en sien uit daarna on julle weer te verwelkom.
Groete,
Rene
Chantelle K - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie geriefliek, netjies, gemaklik modern en huislik.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Julle is pragtige mense en ons ontvang julle enige tyd weer wanneer julle in Pretoria kuier.
Judean J - Jun 2018
Algehele gradering
Uitmuntend, waarde vir geld.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Eurika
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang, en ons waardeer julle terugvoering. Ons streef daarna dat ons gaste huiswaarts keer met 'n klein stukkie heimwee, om terug te keer na ons toe. Dit is lekker om te hoor ons kon daarin slaag.
Susan N - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Susan ons waardeer jou goeie terugvoering en verwelkom jou graag terug.
Groetnis
Rene
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en kalmerend.
Spacube Luxury Suites and Spa se terugvoer
Goeiedag Johan,
Dankie vir die trugvoering, hoop om jou weer te sien.
Groete,
Quint
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Storrar-straat 79, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang