Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spandau Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shaw B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Sentraal. Waarde vir geld. Ek het baie lekker by Spandau Manor gebly. Die eenheid was netjies en skoon, en baie sentraal geleë in Graaff-Reinet. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very affordable overnight stay. Most enjoyable. Clean, spacious, neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Stephen. Thanks for the positive review. It was an absolute pleasure hosting you and your wife. You are always welcome at Spandau Manor. Greetings, Stan.

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Eienaar baie behulpsaam, en na by alles. Het baie lekker gekuier, plek baie mooi skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Hennie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang en julle is enige tyd welkom by Spandau Manor!

Amanda T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Convenient and clean. Incredible. The host was fantastic and so helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Mandy! Thanks for the positive review. It was a pleasure hosting you and your daughter.

Debbie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Hoogs aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs, mense wat omgee vir jou en jou diere. Hoogs aanbeveel, als was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Debbie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor. Groete Stan

Hermie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ruim en goed ingerigte kamer. Heerlik gebly. Rustige omgewing. Pragtige tuin waar mens kan rondloop. Ruim kamer. Al die nodige is daar. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en verwelkomend. Hulle het die tweede myl geloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Hermie. Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom by Spandau Manor. Groete en Blessings. Stan

Dewald P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Friendly and home away from home. Was great, would highly recommend them. Thank you, our stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Dewald. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle dalk weer in die toekoms te sien. Groete, Stan

Monica D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent stay and value for money. Very pleasant stay. The host was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Monica. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang! Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor. Groete, Stan en Karen.

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Aangename host. Baie vriendelik en gaan uit hulle pad om jou gemaklik te maak. Dit was baie lekker. Stan het gereeld uitgevind of ons oké is en iets nodig het. Lea was baie vriendelik en het net seker gemaak dat alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Willie. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor.

Dalene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n Ekstra ster vir geen beurtkrag. Ons was vriendelik ontvang en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help. Alles was netjies en skoon met veilige parkering. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Dalene. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9fb07db1acd6735ed2738b0b88cf37911b7cf4ccb27b7839d72723e06eaf3425b68b98dd80e6c84e06f1ab382f6635b30df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag, vir 6 mense 62 5 1 5 39 Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.24820515018 24.52873012503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang