Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spanish Farm Guest Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Neville V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Brilliant from arrival to departure. The setting was stunning and far exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Spanish Farm
Spanish Farm Guest Lodge
Good day Neville Thank you for taking the time to review our establishment. We are happy to hear that we exceeded your expectations and hope to welcome you back in the near future. Kind Regards The Spanish Farm Team

Riana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

'n Stukkie paradys in Somerset-Wes. Fantastiese plek! Vriendelike personeel, lieflike geriewe. Privaat en baie luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Omri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Best honeymoon ever! No doubt, one of the nicest places to stay in. Love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Geen woorde! Dit was 'n belewenis om in hierdie pragtige omgewing wakker te word. Die personeel is ook lieflike mense. Alles is 10/10 netjies, skoon en gerieflik. Duisend dankies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Lekker, baie modern plek met 'n asemrowende uitsig. Baie modern, lekker noek waar 'n mens regtig kan ontspan. Dis regtig ongelooflik mooi en 'n bitter goeie area. Sal enige tyd weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Spanish Farm
Spanish Farm Guest Lodge
Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons sien uit om julle gou weer by ons te verwelkom. Groete Tessa en die Spanish Farm span

Rieda K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Heerlik gebly! Dit is een van die mooiste plekke wat ons nog ooit gebly het. Ons sal definitief weer terug wees! Gemaklik, veilig, pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Wonderful, unexpected gem. Will be back certainly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Spanish Farm
Spanish Farm Guest Lodge
Dear Tony, We are so pleased that you enjoyed your stay with us at Spanish farm. I so hope that you will one day join us again, and have a great experience. Looking forward to welcoming you again soon Tafadzwa

Conrad K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Pragtige uitsig. Het dit baie geniet, lekker stil en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

An amazing experience. We had an awesome experience and will definitely return to experience the other settings. The attention to detail is what made this experience so unique.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

Langnaweek-wegbreek met kinders en kleinkinders. Baie mooi en modern. Gerieflik met alles wat benodig word. Rustige atmosfeer en pragtige uitsig. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Spanish Farm Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Silverboom Kloofweg 40, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ecb36bef1ab602b9080d828b070b1d017b1a104c9e123e09de9eb9c538883fca3a4c1ac05531384503efbe0fb62b7ad44d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 320 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 40 Silverboom Kloof Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.050940212342 18.854736251659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang