Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spanish Steps

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Spanish Steps
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marne S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne S

Waarde vir geld, lieflike ligging, goeie kliëntediens.

Ons het heerlik gebly en Gavin was baie gasvry.

Kristen D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kristen D

It's a perfect home for a family getaway!

It's a beautiful and neat modern house. The best part is that each room has its own bathroom, which helps when travelling as a large group. Gavin does a great job communicating before and during your stay! Thank you for that.

Persida D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Persida D

Die uitsig, die omgewing, die skoonheid, kon nie beter gekry het nie.

Gavin het heeltyd kontak met my gemaak tot ons gearriveer het en als aan ons verduidelik. Die maandag met die water probleem het Gavin ons op hoogte te hou. Die atmosfeer met die uitsig en die rustigheid om jou, kan mens nie regtig in woorde beskryf nie. Sal beslis weer van Spanish Steps akkommodasie gebruik maak.

Ilara G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilara G

Uitstekend

Ons het baie lekker gebly, het ons 4 hondjies saamgevat. Loopafstand na Eden on the Bay.

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferguson-straat 3, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9268c0c3cbc77bc5f91c2d5f4a96ea4b78126af2588fa73929a81dd8c2306f6071432264d0d31903d2212cfae9178784532d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 9) 4 5 1 5 3 Ferguson Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.79689561582 18.459055538098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang