Spanish Steps
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferguson-straat 3, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Spanish Steps is in Bloubergstrand, ’n gewilde strand aan die Weskus. Dit is ongeveer 30 minute vanaf Kaapstad en net om die draai van die gewilde Blue Peter Hotel.
Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis bied ongelooflike uitsigte vanuit die 3 slaapkamers op die boonste verdieping, sowel as van die oopplan-leefarea op die onderste verdieping.
Die eenheid beskik oor 5 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer met óf ’n stort, óf ’n stort en bad het. Van die 5 slaapkamers is daar 3 op die boonste verdieping en 2 op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n privaat stoep wat uitsigte oor die see bied. Die tweede en derde slaapkamers het ook elk ’n koninggrootte-bed, die vierde slaapkamer het n dubbel bed, en die klein vyfde slaapkamer het ’n enkelbed.
Daar is ’n oopplan-eetarea, -kombuis en -leefarea. Die huis is smaakvol versier en beskik oor die nuutste tendense vir beligting en toestelle. Die kombuis is met ’n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër.
Daar is ’n groot slim-TV in die leefarea en 'n TV met DStv in die hoofslaapkamer.
Die stoep het lieflike meubels en ’n gasbraai waar gaste saam ’n ete kan voorberei.
Daar is ’n toesluitmotorhuis wat na die sentrale stoep-area lei.
Hierdie huis bied ’n lieflike wegbreek vir ’n romantiese wittebrood, of dit kan dien as die ideale vakansiehuis vir ’n familie wat die strandlewe in Kaapstad wil geniet. Daar is verskeie uitstekende restaurante in die area, sowel as Eden on The Bat waar daar ’n verskeidenheid winkels en restaurante is.
Let asb. dat Stad Kaapstad tans die promenade-area opgradeer en opknap na jare van erosie en nalatigheid. Die werk sal aanhou tot September 2024 en is heeltemal buite die eienaar se beheer. Die bestuurders weet nie altyd watter tipe werk gedoen word nie en vra om verskoning indien daar enige onverwagte stoornisse is gedurende gaste se verblyf. Die area sal grootendeels verbeter wees sodra die werk klaar is en die opknapping is al 'n geruime tydjie nodig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ferguson-straat 3, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Spanish Steps het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferguson-straat 3, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang