Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SpAnn Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 De Bruinslaan, Fundus Landgoed, Strydfontein, Aksia, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SpAnn Bed and Breakfast is aan die noordelike hange van die Magaliesberge in 'n semi-Bosveld-area, Noordwes van Pretoria geleë. Die eiendom van 2 hektaar is 'n werkende eenheid met pekanneutbome en ponies.

Verblyf word gebied in 'n gerieflike eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor gemaklike rusbanke en oorgenoeg kasspasie. Dit het 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot die huis wat 'n gemeenskaplike kombuis het wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoofoond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea met 'n TV.

’n Kruietuin is in wording naby die huis en ook ’n vetplantkwekery. Daar is 'n Lapa op die perseel wat 10 tot 15 gaste op 'n slag kan akkommodeer.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Cheetah-plaas, 4 x 4-spore, staproetes in die berg, piekniek by die Hartbeespoortdam, voëlkyk, kabelkarretjie teen die berg op, 'n olifant- en uilsorgplaas, 'n slangpark en dieretuin in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep

Badkamer

  • Bad
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

SP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 De Bruinslaan, Fundus Landgoed, Strydfontein, Aksia, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink SpAnn Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 De Bruinslaan, Fundus Landgoed, Strydfontein, Aksia, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6165be56a92c14d598d9dcf72e60aa621af21e2d4d5f83a31bbd0bcf35bc2d09b1fa61a5de3458abf5e4c48a2317e47fe2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3 De Bruinslaan, Fundus Landgoed Strydfontein, Akasia 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.664788439045 28.057308750804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang