Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spans of Sea

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Willie P
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier, diens was goed. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Spans of Sea
Beste Willie, Spans of Sea is bly dat julle jou tyd met ons geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Lynne

Michelle F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekker gebly en die diens was uitstekend. Heerlik gebly. Dit was wonderlik om in die oggende die dolfyne en selfs walvisse sommer uit die venster te kon sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Spans of Sea
Beste Michelle, Spans of Sea is baie bly dat julle jou vakansie geniet het. Dit is wonderlik dat julle die dolfyne en walvisse uit die venster gesien het. Die uitsig is baie mooi. Groete, Lynne

Adelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beste waarde vir geld vir 'n see-uitsig verblyf. Lieflike, netjiese woonstel met 'n pragtige see-uitsig, presies soos op foto's. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Loopafstand van strand en restaurante in 'n veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Spans of Sea
Beste Adelle, Spans of Sea is bly dat julle jou vakansie geniet het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Warm groete, Spans of Sea

Hybre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker by die see. Lekker gebly. Moderne eenheid, gerieflik ingerig, baie netjies. Letterlik op die strand. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Spans of Sea
Beste Hybre, Ons is baie bly dat julle jou vakansie geniet het. Ons wag vir julle volgende besoek. Groete, Lynne

Charl C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker plek om te bly, stil, veilig en baie mooi uitsig naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Spans of Sea
Beste Charl, Spans of Sea is bly dat julle jou vakansie en die uitsig geniet het. Ons wag om julle te sien. Warm groete, Lynne

Maria H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Great. The view is amazing! Good security, close to the main beach. Owner is friendly and the rep who booked us in was very accommodating and friendly. Definitely recommend and will go again. Thank you guys, we had a great weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynne
Spans of Sea
Dear Maria, Spans of Sea is delighted to hear that you had a great stay with us. We look forward to your next visit. Warm regards, Lynne

Brian G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

Nie ideaal nie. Ek was nie beïndruk met die woonstelblok nie. Dit is 'n gewone woonblok, nie 'n tipe resort of timeshare nie. Daar was geraas gewees en daar was ook polisie in die woonstelblok gewees die Donderdag aand. Almal het buite uitgehang en was nie ideaal nie. Die parkering is nie onderdak nie en oop, wat veiligheid vir die motor getoon het nie. Die badkamer het 'n bad, wat ook nie ideaal is nie, met 'n handheld stortkop, wat as jy regop staan nie by jou hare uitkom nie. Dit was nie 'n ideale plek vir ons nie en sal dit beslis nie aanbeveel of weer besoek nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Heinrich D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Kort familiewegbreek see toe. Die eenheid is baie netjies en sentraal geleë. Die uitsig vanuit die woonstel is regtig baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Spans of Sea
Beste Heinrich, Spans of Sea is bly dat julle jou wegbreek geniet het. Ons sien uit om julle te verwelkom. Lynne Spans of Sea

Raquel A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Amazing views, comfortable, cosy, spacious. Will definitely book again, right on the beach. My family loved staying there. It's a cosy place just to relax and take in the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Spans of Sea
Dear Raquel, Spans of Sea is delighted to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Lynne

Shaun N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Gerieflike, veilige en vriendelike diens. Ligging is perfek - die woonstelle is letterlik 'n paar meter van die strand af. Winkels is stapafstand. Sal definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Spans of Sea
Beste Shaun, Ons is baie bly dat julle die verblyf by Spans of Sea geniet het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Lynne

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 87, 410 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a89f6d1bb606a9ad26c15345d2a18721358e773bda1ef0870210c4cbcd5fb55bf9f4ecfc95cd5118242f44243cf51aa9424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 87 Beach Road 410 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.051550257336 30.888742949143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang