Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spans of Sea

Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 87, 410 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 R780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Spans of Sea is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die veilige Montrose-kompleks se vierde verdieping op Amanzimtoti se strandfront.

Spans of Sea word net deur die promenade van die blouvlagstrand geskei. Dis stapafstand vanaf Inyoni Rocks se soutwater-swembaddens, winkels, restaurante en ander vermaak, asook 70 m van die hoofswemstrand af.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 4. Die kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n dubbel-stapelbed. Die eetarea het ’n etenstafel vir 4 en ’n koffietafel met 2 stoele. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, braaipan en 'n wasmasjien.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die Montrose-kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area. Rook is verbode in die eenheid en geen hookah-pype word toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Adelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Beste waarde vir geld vir 'n see-uitsig verblyf. Lieflike, netjiese woonstel met 'n pragtige see-uitsig, presies soos op foto's. Gasvrou was vriendeli...
Sien meer
Aug 2024
Hybre G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker by die see. Lekker gebly. Moderne eenheid, gerieflik ingerig, baie netjies. Letterlik op die strand. Goeie waarde vir geld.
Jun 2024
Charl C
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie lekker plek om te bly, stil, veilig en baie mooi uitsig naby aan alles.
Apr 2024
Heinrich D
Saam met lewensmaat
5.0
Kort familiewegbreek see toe. Die eenheid is baie netjies en sentraal geleë. Die uitsig vanuit die woonstel is regtig baie mooi.
Jun 2023
Raquel A
Gesin met tieners
5.0
Amazing views, comfortable, cosy, spacious. Will definitely book again, right on the beach. My family loved staying there. It's a cosy ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 87, 410 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Spans of Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 87, 410 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a89f6d1bb606a9ad26c15345d2a18721358e773bda1ef0870210c4cbcd5fb55bf9f4ecfc95cd5118242f44243cf51aa9424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R780 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 87 Beach Road 410 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.051550257336 30.888742949143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang