Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spanspek se Plek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Elroy K
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Most enjoyable. The place was very neat and tidy. We had a great time. The area's setting is picture perfect. NB: There is no cell reception. There is also no WiFi available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lovely. It was so lovely and secluded. Meraai se plek was the best option for us. Didn't know where the Padstal was, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny B
1 nag
5.0
Sep 2024

Perfekte klein plekkie en baie rustig. Baie lekker stilte en baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Netjies, gemaklik en skoon. Die huisie is baie mooi, skoon en netjies. Ons is met motorfietse deur en die grondpad vanaf die hoofpad is goed vir 'n avontuur motorfiets (GS of soortgelyk), maar nie te aanbeveel vir enige ander motorfiets nie. Daar is bietjie los sand en klippies wat 'n sport motorfiets sal beskadig. Vir 'n motor soos 'n mini SUV of groter is dit goed genoeg. Die geriewe is netjies. Die badkamer in Isak se plek se dak is bietjie laag en 'n lang persoon kan nie regop staan en stort nie, maar die warmbad buite maak op daarvoor. Daar was genoeg vuurmaak hout, koffie en suiker. Onthou melk en ander eetgoed aangesien die naaste winkel Spar in Bonnievale is. Soos per die advertensie is daar geen selfoon of WiFi opvangs nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip M
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Ons het lekker hier gebly. Beveel dit aan. Die akkommodasie is gemaklik, skoon en daar is die meeste basiese dinge wat mens benodig. Dit is in 'n pragtige en rustige omgewing geleë en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Heerlik doodstil in die nag. Baie baie lekker dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Lekker rustig en cute. Die huisie is oulik en het als wat mens nodig het. Die braai area kort dalk 'n bietjie beskutting aangesien dit oop is vir die wind en weer en mens kan nie die kombuis se vuurmaakplek gebruik om te braai nie. Waarsku die mense dalk dat daar geen selfoonopvangs is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rynaard Adriaan D
1 nag Saam met vriende
4.2
Des 2024

Ons het 'n rustige dag en aand gehad. Die stilte en baie sterre is net wat om. Dit was baie lekker! Ons het veral die buite Jacuzzi geniet onder die sterre!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Wegbreek van die besige lewe. Die perfekte wegbreek as jy wil wegkom van die tegnologie, lastige selfone en besige stadslewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Ons het byna gevrek van die koue. Die plek was yskoud toe ons daar aankom en daar was geen manier om dit te verwarm nie, aangesien die ingeboude vuurmaakplek te klein is. Daar is net 'n LED-gloeilamp in elke vertrek wat van 'n klein sonkragpaneel gedryf word en dus geen elektriese verwarming nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Bosjemans Pad Plaas, Bonnievale, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62aafdc8b1696b2657b8db17f6b020770b04906e183cb7ddd2c522c2a95c40d63dea84af4fad58d1ac1d215afdbd3992606c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 R60 Bosjemans Pad Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.89214867986 20.184073448181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang