Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spanspek se Plek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Spanspek se Plek
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kenny B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny B

Perfekte klein plekkie en baie rustig.

Baie lekker stilte en baie mooi uitsig.

Anita W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Baie netjies en skoon met alle nodige geriewe.

Heerlike plek om saam vriende te ontspan. Vriendelike gasheer.

Alida B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida B

Lekker rustig en cute.

Die huisie is oulik en het als wat mens nodig het. Die braai area kort dalk 'n bietjie beskutting aangesien dit oop is vir die wind en weer en mens kan nie die kombuis se vuurmaakplek gebruik om te braai nie. Waarsku die mense dalk dat daar geen selfoonopvangs is nie.

Marlize M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize M

Wegbreek van die besige lewe.

Die perfekte wegbreek as jy wil wegkom van die tegnologie, lastige selfone en besige stadslewe.

Johan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Ons het byna gevrek van die koue.

Die plek was yskoud toe ons daar aankom en daar was geen manier om dit te verwarm nie, aangesien die ingeboude vuurmaakplek te klein is. Daar is net 'n LED-gloeilamp in elke vertrek wat van 'n klein sonkragpaneel gedryf word en dus geen elektriese verwarming nie.

Gerald G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald G

Very pleasant, enjoyable! thank you.

Nice drive and pleasant scenery.

Anja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anja V

Adventurous, lovely setting.

Definitely overpriced at R1800 per night. Paint and ceilings look old. Awful bathroom. Uncomfortable lounge.

Cornel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Dit was great! Ons kon langer gebly het.

Dit was 'n heerlike verblyf. Ons kon net nie ons dag vooruit beplan nie aangesien daar geen sein is nie. Ons moes ry tot by sein daar is geen elektrisiteit nie, maar ons het dit nie eers gemis nie. Daar is genoeg ligte en yskas en oond.

Zoë D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zoë D

No technology bliss.

Off the grid location. Was fantastic that I could switch of the phone and relax. The wood-fired Jacuzzi was awesome. My dogs loved the river and hikes.

Jolene B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B

Amazing.

The place, the whole farm, was amazing. The views from every window in the house can be made postcards of. We definitely got more than we bargained for. Thank you Armand.

Angelique F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique F

Baie oulike plek. Het die plaas geniet.

Groen omgewing, pragtig. Environmental friendly and eco friendly green!

Basheera G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basheera G

Natuurskoon op sy beste! Asemrowend.

Ons was 11 familielede en almal het dit terdeë geniet. Veilig, netjies, baie om te doen en sien. Visvang was die beste. Baie naby Ashton en Bonnievale. Sal definitief weer gaan.

Unette S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unette S

We had an amazing stay over.

Beautiful cottage with spectacular view. Fabulous cottage in a great location. Spotlessly clean, comfortable and great facilities. Highly recommend!

Elrico J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrico J

Baie lekker.

Baie rustig. Lekker wegbreek van die stad.

Kaidee O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaidee O

Beautiful views, relaxing atmosphere!

8 of us stayed at Spot on cottage over New years during the Covid pandemic and we were all so impressed with how clean the house was. Soon after we arrived a gentleman who works on the farm asked if he could come sanitise the house again quickly. They cottage is cozy, tastefully decorated and has everything you need. Added bonus, free wood and a KolKol!

Leon R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Heerlike langnaweek weg van die stad se gejaag.

Heerlike gekuier oor 'n langnaweek. Armand en sy vrou het ons so welkom laat voel. Sal definitief weer Spanspek se Plek besoek.

Jan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Uitstekende wegbreek.

Rustige plaasatmosfeer en geen selfoonopvangs het wegbreek verseker.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Eleana L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleana L

Ek kan regtig nie kla oor enige iets nie. Lekker rustig en die huisie was netjies skoon.

Dit was rustig en huisie was netjies skoon. Dit is lekker om te ontspan, weg uit die stad se gewoel. Ek sal dit aanbeveel.

Lucille C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille C

Wonderlike wegbreek, natuurskoon en gasvryheid!

Armand is 'n baie goeie gasheer, het uit sy pad gegaan om ons te help. Alles mooi skoon en netjies en natuur asemrowend. Ons het weg gery met die gedagte - dit was 'n goeie keuse. Heerlik geëet by Spanspek se Plek padstal en die gasvryheid geniet. Vir seker 'n plek wat ek weer sal besoek!

Brian S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Presies wat 'n mens nodig het om weg te breek van die stadslewe! Rustige natuur.

Die uitsig is baie mooi. Dit was 'n fantastiese wegbreek van die gejaag van die stad - baie lekker om net af te skakel. Goed toegeruste kothuise met 'n pragtige uitsig oor die berge. Dit is 'n wonderlike plek, uitkyk oor die berge is pragtig, en om na die natuur te luister was baie mooi gewees.

Susan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Twee dae van rus en stilte - in keurige verblyf!

Keurige verblyf. Vriendelike diens. Pragtige berge. Met vuurherd binne en onderdakbraai - en nog warm-'bad' buite. Stap en fietsry. Wat meer kan mens vra? Dis een plek waar die foto's op die webtuiste en die werklikheid ooreenstem! Ons sal weer gaan!

Neville V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville V

Rus en vrede, geen selfoon wat pla nie.

Ons het heerlik gerus en die feit dat selfoon my nie kon pla nie was 'n bonus. Ons het in Isak se Plek gebly en dit was perfek gewees. Baie netjies en skoon, die braaihout was 'n bonus gewees. Was bietjie jaloers op die ander gaste wat 'n hottub gehad het by hulle eenhede. Sal beslis weer daar gaan bly. PS: Die worshond het dit ook gate uit geniet, kon rondhardloop en snuffel soos hy wil.

Leslie T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie T

Dit was een van die heerlikste aande van ons vakansie om op die plaas te slaap sonder krag en net onder die sterre.

Om op die plaas te oornag was nog altyd 'n droom. Ons het net een aand probeer en sal beslis weer terug wees om 'n paar dae van rustigheid te hê.

Madelaine S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine S

Ongelooflik mooi in die bos en rustig.

Dit het gesneeu op die berge die aand toe ons oorgebly het, maar vuur in die koolstoof gemaak en die hele plek snoesig warm. Daar was lekker baie hout beskikbaar.

Magda A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A

Fantasties en sal beslis weer teruggaan, asook ons vriende wat saam gekuier het.

Alles was perfek. Sal weer gaan.

Ilze B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Rustig en ontspannend.

Heerlik gebly, geen elektrisiteit was onverwags (moes dit mis gelees het) maar dit is goed om af te skakel en te kan ontspan.

Jo-ann B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann B

Baie lekker plek. Lekker staproete op die plaas.

Baie lekker plek. Lekker weg van stadsgeraas. Sal weer teruggaan. Baie dankie aan Armand en die vriendelike staff. Hulle het genoeg hout verskaf in die koue dae.

Johan J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Waarde vir jou geld.

Ek wil baie dankie sê, dit was baie lekker. Ek en my vrou het ons tyd daar baie geniet. Die stilte was lekker, ek sal weer daar gaan inloer.

Elda D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elda D

Goed vir die siel.

Pragtige en rustige omgewing. Alles wat jy nodig het word voorsien, veral lekker baie hout om te braai! Perfek vir iemand wat wil afskakel en batterye wil herlaai.

Christelle F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle F

Rustig en prentjiemooi!

Die eienaars is baie vriendelike en hulpvaardig. Dit was regtig 'n baie lekker naweek weg van die stad se lawaai. Dit is prentjiemooi en pynlik netjies. Ons sal beslis weer 'n draai by Spanspek se Plek gaan maak. Ons kan dit sterk aanbeveel.

Annalize J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annalize J

Net wat ons nodig gehad het!

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs by Spanspek se Plek geniet. Skoon en netjies en baie goeie diens.

Belinda N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda N

Rustig.

Die huisie was skoon, gerieflik en dit was baie rustig.

Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Bosjemans Pad Plaas, Bonnievale, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdpRNusUy6sN8B8KeDxg6ZEkweLD2VbU4BMWbEB960gCc2HTMIv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 R60 Bosjemans Pad Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.89214867986 20.184073448181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang