Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spare Suites on Stuart

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Spare Suites on Stuart
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chris H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Lekker man lekker.

Dit lyk mooi en skoon, dankie vir dit.

Elbé J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé J

Gasvrou vriendelik, eenheid rustig.

Kamer gerieflik. Kombuisie handig. TV teleurstellend, geen kanale.

Charne S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne S

Heerlik.

Pragtige plek met lieflike mense.

Engela Y - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela Y

Monique doen regtig baie moeite en laat 'n mens tuis voel.

Die plekkie is smaakvol gemeubileer. Die eienaars het moeite gedoen en het alle versoeke probeer voldoen. Ons sal weer daar wil bly. Dankie Monique.

Maria P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria P

Baie vriendelike ontvangs en netjiese eenheid.

Baie geskik vir oorslaap.

Alida K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K

Puik diens.

Hierdie mense loop die ekstra myl vir hulle gaste. Julle sal my no 1 keuse wees vir verblyf as ek weer deur Harrismith reis. Weereens dankie vir julle gasvryheid.

Derick L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick L

Mooi, netjiese plek en vriendelike diens.

Eienaar het my persoonlik verwelkom en na-ure met "late arrival". Suites is goed toegerus, keurig en baie netjies. Lekker luukse beddens en beddegoed. Dit was aangenaam.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuart-straat 66, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9465dba3f9aa2facb393617e2b01c5874e397bbf24064aa7271d7311ea4c50224333fd63dadd7ca3735bd8c71f1bf100bdf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 66 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.27281 29.13039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang