Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sparrow 615

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jan K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie lekker plek met goeie geriewe. Rustige atmosfeer, uitstekende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very enjoyable, completely relaxed. Amazing, peaceful, comfortable, so relaxing and homely but with added wildlife. We will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Home away from home. Pragtige plekkie met uitstekende geriewe, mooi, netjies en skoon. Home away from home. Pragtige plekkie met uitstekende geriewe, mooi, netjies en skoon. Baie wild te sien en kom tot by jou deur. Eienaars was baie hulpvaardig, vriendelik, en jou laat tuis voel. Ek sal Sparrow 615 enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Karen, dankie vir jou kuiertjie by Sparrow 615. Ons sien daarna uit om jou en jou familie in die toekoms by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow groete, Marina

Michael B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Warm and comfy stay surrounded by nature. We had an absolutely fantastic stay at 615 Sparrow, Marloth Park! The accommodation exceeded our expectations. The house was immaculate, beautifully decorated, and full of entertainment. The location was perfect - tranquil, private, and close to Kruger National Park. The hosts were incredibly welcoming and attentive. We spotted various animals, including giraffes and zebras, right from the comfort of our own patio! We highly recommend 615 Sparrow and can't wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Michael, thanks for choosing Sparrow 615 for your visit in the bushveld and for being close to the Kruger National Park. You and your friends were fantastic guests, and we would recommend you to any future hosts. We would also love to welcome you back at Sparrow 615 and cannot wait for your return booking. Have a lovely time, and take care until we'll be in touch again. Sparrow regards, Marina

Chantel C
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Fantastic, peaceful, will go again. It was very peaceful, had lots of animals that came to visit us at the door. The swimming pool was wonderful to cool off in and the house was also nice and cool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Chantel, it was good to have you as guests at Sparrow 615 and we are happy that you enjoyed the pool and had the rest that you deserved. We hope to welcome you back at Sparrow 615 in the future. Sparrow regards, Marina

Suzelna L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties lekker gekuier. Baie dankie dat julle ons in julle pragtige huis akkommodeer het. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Jou kommunikasie was van die begin af puik. Die bosbokkies, kudu's en nagapies het ons elke dag en aand op die stoep kom vermaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Suzelna, ons weet julle het ver gery om by ons oase in die bos te kom ontspan. Julle was model-gaste en ons sal julle vir enige iemand aanbeveel en hoop om julle weer in die toekoms by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Ella R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Puik akkommodasie, alles wat jy nodig het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Ella, baie dankie vir jul kuiertjie by ons. Dankie dat julle ons kothuisie so mooi opgepas en soos jul eie plekkie geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms daar terug te verwelkom. Sparrow-groete

Julie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ons het 'n heerlike naweek gehad, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Julie, dankie vir jul kuiertjie in die bos. Jammer ons kon nie die warmer weer wat julle verwag het vir julle bied nie, maar glo as julle weer in die toekoms kom kuier julle die warm atmosfeer van die bosveld sal ervaar. Sparrow-groete

Ursula H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sakpas verblyf by Marloth. Dit was sakpas en het ons gepas. Ons het slaapplek benodig en ons het geen ander fasiliteite benodig nie. Die prys was billik. Alles was skoon en netjies by aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Ursula, ons is bly die fasiliteite het in jul behoeftes voldoen en hoop om jul weer in die toekoms by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Danie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik, mooi plekkie en vriendelike mense. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en mooi. Sal enige tyd weer soontoe gaan, baie waarde vir geld. Sal die plekkie met graagte aan ander mense voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Dankie, ons is bly julle het die kuiertjie en wegbreek by ons plekkie geniet. Ons poog om altyd ons gaste met 'n skoon en netjiese eenheid te verwelkom sodat hulle ekstra spesiaal moet voel. Ons sal julle as gaste enige tyd aanbeveel en verwelkom julle graag weer terug by Sparrow 615. Sparrow groete, Marina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-weg 615, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d2a812bbaf8c0b11ca29fe871cf16c8336768a53487b58f4483826e2779da0b557cba5091bb70a0f41c540e57387e574db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 615 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.367751077231 31.761998148592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang