Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sparrow 615

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chantel C
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Fantastic, peaceful, will go again. It was very peaceful, had lots of animals that came to visit us at the door. The swimming pool was wonderful to cool off in and the house was also nice and cool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelna L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties lekker gekuier. Baie dankie dat julle ons in julle pragtige huis akkommodeer het. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Jou kommunikasie was van die begin af puik. Die bosbokkies, kudu's en nagapies het ons elke dag en aand op die stoep kom vermaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Puik akkommodasie, alles wat jy nodig het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Ella, baie dankie vir jul kuiertjie by ons. Dankie dat julle ons kothuisie so mooi opgepas en soos jul eie plekkie geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms daar terug te verwelkom. Sparrow-groete

Julie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ons het 'n heerlike naweek gehad, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Julie, dankie vir jul kuiertjie in die bos. Jammer ons kon nie die warmer weer wat julle verwag het vir julle bied nie, maar glo as julle weer in die toekoms kom kuier julle die warm atmosfeer van die bosveld sal ervaar. Sparrow-groete

Ursula H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sakpas verblyf by Marloth. Dit was sakpas en het ons gepas. Ons het slaapplek benodig en ons het geen ander fasiliteite benodig nie. Die prys was billik. Alles was skoon en netjies by aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Ursula, ons is bly die fasiliteite het in jul behoeftes voldoen en hoop om jul weer in die toekoms by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Danie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik, mooi plekkie en vriendelike mense. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en mooi. Sal enige tyd weer soontoe gaan, baie waarde vir geld. Sal die plekkie met graagte aan ander mense voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Dankie, ons is bly julle het die kuiertjie en wegbreek by ons plekkie geniet. Ons poog om altyd ons gaste met 'n skoon en netjiese eenheid te verwelkom sodat hulle ekstra spesiaal moet voel. Ons sal julle as gaste enige tyd aanbeveel en verwelkom julle graag weer terug by Sparrow 615. Sparrow groete, Marina

Matthew G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Home away from home. We spent a long weekend at Sparrow 615 in the main house. We arrived at the end of the school holidays for a birthday celebration. Marina was always on top of messages and was of great assistance in recommending a safari guide who was just up the road. The house was accurately represented in the pictures and has amazing facilities for short and long-term stays. While sitting on the back porch, you are able to view multiple game roaming Marloth Park, including mongooses, baby kudu, bushbuck, etc. The property has a fully equipped kitchen, dishwasher, washing machine, and even a tumble dryer. I will definitely return to Sparrow 615 on future visits to Marloth and the Kruger National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Matthew, we are glad that you enjoyed the school holidays and your birthday celebration at Sparrow 615. We recommend the game drive provider for their aim is to make each trip a lifetime experience. Our aim is to provide our guests with the best facilities to enjoy their visit, have fun and relax whilst being in the bush, with the four-legged friends visiting adding to the experience. We wish you all the best and would love to welcome you back to Sparrow 615 in the future. Sparrow Regards, Marina

Attie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

My 30ste verjaarsdag het die wonderlikste hinderinge. Dis die wonderlikste verblyfplekkie vir 'n gesin tussen die wild en alles tot jou gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Attie, ons is bly dat Sparrow 615 en die rustigheid en natuurskoon kon bydra om jou 30ste verjaarsdag ekstra spesiaal te kon maak. Ons hoop om jou vir jou 31ste terug te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Ada G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig! Rustige plekkie met 'n visdammetjie waar die kinders so lekker gespeel het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Goeienaand Ada. Ons is bly dat jy en die kleintjies lekker by ons plekkie kon kom ontspan het. Ons hoop om julle weer in die toekoms daar te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Karen L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was asemrowend lekker! Marina, julle plek is besonders mooi! Ons het vreeslik lekker gebly by Sparrow 615. Die huis is goed toegerus met alles wat jy sal benodig. Marina gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sparrow 615
Karen en haar familie was aangename gaste wat baie mooi na ons huisie in die bos gekyk het. Die huis is netjies en skoon gelaat en ons sal Karen as 'n gas aanbeveel. Karen, ons verwelkom jou graag weer terug by Sparrow 615. Sparrow-groete, Marina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-weg 615, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d2a812bbaf8c0b11ca29fe871cf16c8336768a53487b58f4483826e2779da0b557cba5091bb70a0f41c540e57387e574db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 615 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.367751077231 31.761998148592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang