Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sparrow Hawk Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Daphney M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Peaceful, restful, the family getaway we needed. Our stay was great and the host is amazing. There were a few comments that a few updates to the place would really increase its value - but it wasn't anything that negatively impacted our stay. We travelled as a family group with teens and young children and nobody felt uncatered for .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Asemrowend! Ek is heeltemal uit die veld geslaan deur Laurence se gasvryheid, hy het seker gemaak dat ek en my vriende goed na omgesien is. Het uit sy pad gegaan om seker te maak ons is na gekyk, selfs ons chauffeur is goed na gekyk. Pragtige lodge met so baie om in te neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Baie lekker en netjies. Baie skoon, netjies en uitgelê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Lekker stil, privaat plek, het regtig die swembad en geriewe geniet. Daar kort groot vrieskas naby kroeg om vleis in te sit, die yskas in die kombuis is te klein vir 16 mense. 1 of 2 privaat toilets sal ook paslik wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Uitstekende plek! Ons was almal so ingenome met hierdie lokaal! Die kamers was fantasties en skoon, en die onthaallokaal was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Ongelooflike plek met vriendelike mense en goed toegeruste kombuis vir onthaal. Ons het heerlike gekuier en in elke behoefte van ons as groep is voorsiening gemaak deur die eienaar. Ek sal vir seker die plek aanbeveel vir klein familie/vriendegroepe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Mooi area, gemaklike en skoon verblyf met baie vriendelike diens. Dié is die perfekte plek vir groot groep vriende of familie. Lekker, netjiese, skoon en ruim kamers. Groot kuierarea en goed toegeruste kombuis. Area is baie mooi met lekker swembad. Die diens is fantasties en so vriendelik. Persoonlike diens van Hennie en sy vrou. Ons gaan definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2019

Heerlike, rustige atmosfeer. Ons het ons naweek baie geniet. Baie oulike plek vir groep bespreking. Vriendelikste gasheer en gasvrou. Ons gaan definitief weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carna B
Kort verblyf
4.4
Mrt 2019

Ongelooflik gasvry en baie lekker plek vir familie samekoms. Hennie is ongelooflik gasvry en ons het baie lekker gekuier. Dis ‘n baie lekker plek vir groot familie en vriende kring om bymekaar te kom. Ons sal vir seker weer van Sparrow Hawk Lodge gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf
4.2
Jul 2019

Ideaal vir 'n groep of familie-byeenkoms. Die plek skep 'n lekker gesellige atmosfeer en is ideaal vir 'n groep mense of familie wat wil saamkuier. Die kamers is netjies en gesellig and die gemeenskaplike fasiliteite soos die kombuis, kroeg en ontspanningsarea is goed uitgelê. Die kamers is bietjie koud in die winter, maar die elektriese komberse help baie. Warm water is heeltyd beskikbaar vir bad en stort teen voldoende druk en volume. Die eienaar/bestuurder is altyd vriendelik en laat mense baie gemaklik en tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lawrence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R19 680
per nag, vir 24 mense
Vanaf
R19 680
per nag, vir 24 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skuilkloofpad, langs die R512, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHdougKZg4lgzV71LaajCAuhgjmE6AmXqLqkIdLAbq87X0Hv1dD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 680 per nag, vir 24 mense 22 5 1 5 Skuilkloof Road, Off R512 Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.786772615907 27.85330297155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang