Sparrow Hawk Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lawrence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Daphney M - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, restful, the family getaway we needed.
Christine F - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend!
Ek is heeltemal uit die veld geslaan deur Laurence se gasvryheid, hy het seker gemaak dat ek en my vriende goed na omgesien is. Het uit sy pad gegaan om seker te maak ons is na gekyk, selfs ons chauffeur is goed na gekyk. Pragtige lodge met so baie om in te neem.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stefan B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Gerhard S - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker stil, privaat plek, het regtig die swembad en geriewe geniet.
Anthony B - Nov 2019
Algehele gradering
Superb place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende plek!
Ons was almal so ingenome met hierdie lokaal! Die kamers was fantasties en skoon, en die onthaallokaal was wonderlik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Magdaleen D - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike plek met vriendelike mense en goed toegeruste kombuis vir onthaal.
Chanelle K - Apr 2019
Algehele gradering
Mooi area, gemaklike en skoon verblyf met baie vriendelike diens.
Antonette D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer.
Carna B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry en baie lekker plek vir familie samekoms.
Johan S - Jul 2019
Algehele gradering
Ideaal vir 'n groep of familie-byeenkoms.
Lees meerElize H - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik, puik.
Emma H - Jul 2018
Algehele gradering
Alles en meer.
Lees meerSparrow Hawk Lodge se terugvoer
Baie dankie Emma!
Jou positiewe terugvoering word vreeslik baie waardeer, want dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste tuis voel en hulle self geniet! Jou groepie mense sal enige tyd met ope arm's verwelkom word indien ons weer die voorreg sal kry om julle te huisves, en julle vrolikheid en wonderlike menslikheid sal onthou word!
Masina M - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Hester K - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Kgomotso M - Des 2018
Algehele gradering
I had a very pleasant stay and a very warm welcome from owners. I felt at home.
Jeanine G - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Gideon F - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik verby, vriendelik.
Edith M - Jul 2017
Algehele gradering
Friendly people, great experience.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Adriaan B - Aug 2016
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het en dit voel asof mens diep in die bos is.
Sparrow Hawk Lodge se terugvoer
Ons sien uit om julle gou weer te sien, Adriaan! Ek sal daardie stukkie pad ook bietjie minder 4x4 probeer maak.
Chantelle D - Okt 2016
Algehele gradering
Friendly people and most welcoming.
Stephan V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie mooi en funksionele akkommodasie - uiters geskik vir groepbespreking.
Sparrow Hawk Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Stephan. As jy weer kom kuier is daardie haan wat so geraas het dalk al vet genoeg vir 'n lekker potjie!
Ek hoop om jou gou weer te kan verwelkom.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Skuilkloofpad, langs die R512, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang