Sparrow Weg 7
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lucas Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Herman V - Des 2022
Algehele gradering
Goed toegerus en baie goed geleë!
Sparrow Weg 7 se terugvoer
Baie dankie Herman, ons waardeer die terugvoer, voorspoed vir die jaar vorentoe. Groete, Lucas en Santjie.
Marelize V - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese.
Sparrow Weg 7 se terugvoer
Dankie Marelize, ek waardeer die terugvoer, dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en te kon huisves, weereens dankie vir die aftrek van die beddegoed en die mooi skoon toestand wat julle die woonstel agtergelaat het, dankie ook vir die lys van goed wat nog kort, groete vir Jean en die kinders
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrow-rylaan 7, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang