Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sparrow's Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mohammed | |
Zunaid Nasreen ...

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Sparrow's Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Monica L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Zunaid en Anita het ons baie vriendelik ontvang. Ons het 'n ongelooflik lekker tyd gehad.

Die huis is pragtig en baie goed toegerus. Die swembad was 'n bonus. Ideaal geleë op die landgoed. Rustig en baie veilig.

Sparrow's Nest se terugvoer

Hi Monique
It was a pleasure having you. I hope to see you again.
Thank you.
Zunaid Mosam

Sparrow's Nest
Riana S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Pragtige, groot, ruim huis. Kamers is groot en badkamers baie netjies. Ons het die borrelbad baie geniet. Huis is naby aan die restaurant geleë.

Waarde vir geld. Ek sal Sparrow's Nest beslis aanbeveel.

Magda K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Excellent.

Our host was simply the best. From breyani, to samoosa, to chicken curry. Nothing too much hassle for him. WiFi can be better but that just positive criticism.

Adele B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Perfek.

Ek kan Sparrows Nest met vrymoedigheid aanbeveel. Jy kan nie verkeerd gaan met die akkommodasie nie. Alles wat nodig is en nog meer. Zunaid het "above and beyond" gegaan om ons welkom te laat voel.

Jean H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H

Gerieflik, luuks en ontspannend.

Die huis is modern, luuks en bevat alles wat met mens van selfsorg verwag. Boonop was daar ook snoeker en tafeltennistafels op die 2de verdieping. Jy kry daardie bosveld gevoel en die stilte wat die stad jou nie kan bied nie.

Koketso G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koketso G

Splendid stay.

Good value for money.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Helene B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Great weekend in spacious Sparrow's Nest.

Amin was such an attentive host, making sure he accompanied us to Sparrow's Nest, showed us the property and brought some solar lights for the loadshedding. He was super kind and answered any questions we had. The house itself is massive. We were three people and you cannot see how spacious the rooms are on the pictures. There is ample cupboard space, the baths have relaxing jets in them, and upstairs also has a pool table, table tennis and a TV area. We loved spending time on the downstairs balcony (there is one upstairs too). There is also a braai, and even a pool in the garden at the back of the house. Koro Creek (Estate) has a lovely restaurant, and we also took some walks late afternoon when all the golfers were done for the day. We had a really pleasant stay and hope to be back soon! Thanks for your hospitality Amin.

Pieter R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Lekker ruim, gerieflik en baie naby aan klubhuis.

Baie lekker, veilig en netjies. Die huis het alles wat jy benodig, asook toegerus met 'n kragopwekker wat baie gehelp het gedurende loadshedding.

Shunmugam P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shunmugam P

Pleasant, well-rested, enjoyable.

Pleasant place, neat, clean, beautiful, met all my expectations, owner a wonderful human being. A perfect place to go and relax with family and friends, place has everything one needs and more.

Hendrik P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik P

Netjiese spasie.

Baie ruim huis; skoon en netjies. Gerieflik met baie fasiliteite. Ligging in Koro Creek 'n bonus. Geen WiFi nie ten spyte van die feit dat die inligting op die webtuiste gratis WiFi in twee afsonderlike beskrywings aandui.

Dielda M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dielda M

Veilige, luukse Bosveld

Ons het 'n baie aangename naweek by Sparrow's Nest gehad. Die ruim en luukse, losstaande huis word as 'n eenheid verhuur. Amin het ons ontvang en was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was bevooreg om njalas, waterbokke en rooibokke op die grasperk te sien terwyl ons koffie drink en die sonsopkoms en sonsondergange geniet. Sovaar 'n heerlike wegbreek en ideaal vir gesinne met kinders en of vriende en/of familie wegbreek. Daar is ook 'n pooltafel, tafeltennis, swembad en staproetes.

Theresa L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly en sal weer daar tuisgaan.

Retha H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Pragtige, ruim en netjiese huis. Kon nie vir beter vra nie.

Baie netjiese, skoon, moderne en ruim huis met genoeg ontspanningsplek vir elk. Wens ons kon nog langer bly!

Vanessa H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H

Wat 'n fantastiese plek. Sal Sparrow's Nest vir seker aanbeveel.

Ek was beïndruk met die pragtige plek en die goeie diens wat die gasheer vir my gegee het. Daar was effe van 'n confusion met die adres, maar was onmiddellik uitgesorteer. Die plek was skoon en gereed met my aankoms. Beddens is van baie goeie gehalte wat altyd 'n groot bydrae lewer. Niks lekkerder as om met 'n glasie wyn te sit en vir die rooibokkies te sit en kyk terwyl hulle voor die huis verby beweeg.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-rylaan 102, Koro Creek Gholf-landgoed, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyYzE5M2I2LTIyYTAtNDRiMC1hNWRmLTU4NmRmYjA5ZjRhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 102 Eagle Drive Koro Creek Golf Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.694063 28.3914957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang