Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

257 Eden on The Bay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir 257 Eden on The Bay
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Samukelisiwedesiree D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samukelisiwedesiree D

Good stay and safe. The WiFi PIN was difficult to insert into our devices, but the TV.

We had a good stay, but parking was an issue, especially during the day. In future, please provide at least 2 toilet rolls for each bathroom, at least 2 towels for each guest, and cleaning detergent if one decides to clean for themselves rather than buying them and leaving them behind.

Hennie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Pragtige plek en ons het dit skoon en netjies ontvang.

Ek vermoed een van die komberse is op die strand gebruik voorheen, en met die koue in die Kaap het ons dit benodig. Eers uitgevind na die bed vol sand was dat dit die kombers was. Het dit rapporteer aan die skoonmakers. Die WiFi is uiters swak, en omtrent geen TV kon gekyk word as gevolg van dit nie. Die lang bank in die sitkamer is nou deurgesit en ek stel voor dit word vervang. Verder het ons baie lekker gekuier en alles was perfek behalwe vir die paar klein goedjies. Ek beveel beslis die plek aan.

Graeme V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme V

Great venue, view and facilities!

Great views, good facilities, clean, walking distance to to beach, restaurants and shops. I'd definitely stay there again.

Storm G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Storm G

Amazing place in Cape Town.

Wonderful place to stay with my family. Awesome unit that is close to amenities and the beach. Beautiful views. Would recommend a hand vacuum, and Wi-Fi is a bit slow, but other than that it had everything you need and was gorgeous.

Françoise B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Françoise B

One of our best holidays! Loved every minute!

Best holiday ever! Enjoyed great family time!

Thys C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys C

Gemaklik gebly, ideaal geleë naby alles.

Netjies modern eenheid, loop afstand van alle eetplekke en strand. Gedeeltelik see uitsig. Veilig. Net baie jammer dat aircon buite werking was, asook TV, asblik gebreek, wasmasjien en skottelgoedwasser so vuil was asook die gasbraai. Ons moes self eers alles skoonmaak. Geen nagaan-lys nie kon nie merk hoeveel van wat in kombuis moet wees nie.

Lea L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lea L

Disappointing.

Entertainment was not DStv channels as advertised on website. Horrendous streaming of Netflix due to slow WiFi. Not ideal if I knew there was only Netflix I would not have made the booking as I prefer live TV eg. worldnews and programs. Bird dropping stains on balcony not very appealing. No broom or vacuum cleaner for tiles and carpet. No whisk or blender to make deserts and baking. Only 2 teaspoons.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto du Plessis-rylaan en Sir David Blair-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05f6ed467e2d9355cfa42254cfd6991e2b2a591d09aa8d9ee09f22ad71eb33ce88077c5feb68eeab753907ed4c97d25f5a9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Corner of Otto du Plessis Drive and Sir David Baird Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7922373824 18.457911842258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang