Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spekboom @ Wolfkop Nature Reserve

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Spekboom @ Wolfkop Natuurreservaat is 5 km vanaf Citrusdal aan die voorheuwels van die Cederberge en is een van 8 kothuise op 'n 450 hektaar-reservaat. Dit spog met ongelooflike uitsigte oor die Olifantsriviervallei en talle buitelugaktiwiteite.

Dié kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Al 4 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander en suite-badkamers het elkeen 'n stort. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV.

Die stapeldeure maak op 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai oop. Daar is ook 'n Jacuzzi en 'n plonspoel.

Gaste kan die sterrehemel sonder ligbesoedeling bewonder of 'n verskeidenheid dierelewe van duikers tot ystervarke en skilpaaie sien. Sekere tye van die jaar is daar ook verskeie blomme in seisoen te sien. 'n Kanoe is by Wolfkop Camping te huur.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 8

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Keeromstraat, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc673cdb65318b016a02d1f1ac2143dd816cbe49b9396bd349d7cd93f19674b18f465ab580fbaf30eb37161155b4d538c48c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 8 mense Keerom Street Wolfkop Nature Reserve 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6430967 19.0372572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang