Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spekboom Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 10, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Spekboom Cottage is in Calitzdorp geleë en is 'n knus selfsorg-eenheid wat aan die draai van die 20ste eeu gebou is. Gebou van ongebakte kleistene en strooi, bly dit koel in die somer en warm in die winter.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n onderdakstoep met draagbare braaigeriewe en buitesitplek geniet. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar, en die kothuis is binne maklike stapafstand van die dorp, restaurante en wynlandgoedere geleë, alles omring deur pragtige platteland.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Randstraat 10, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 10, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76b7146d9f651ed2348946dfeec753a03faee0098ee81923000a4b1686ad0f72af7bcd3de854a1814cb8059d584c2ad7a04d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 10 Rand Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.527230615714 21.69232422209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang