Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spekboom

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bonita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik, gerieflik en baie sentraal. Plekkie was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Daar was selfs muskietbesproeiing en opwasmiddel. Ons het geen klagtes nie en sal beslis weer daar oorslaap in die toekoms. Gemaklike skoon bed en gemaklike kussings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Kort, maar lekker. Goeie waarde vir geld vir 'n gesin wat net wil oorslaap op pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Twee dae oorgebly. Dorp en omgewing verken. Goed geleë, binne stapafstand van besienswaardighede. Vallei van Verlatenheid met sonsondergang word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Spekboom
Dankie vir die terugvoer Faan. Julle is welkom. Groete

Andre K
1 nag
4.8
Sep 2024

I had a supper at Drodys and a good night's rest. As expected, central and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olga C
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Ek wil nie. Sal dit net aanbeveel vir mense met kinders - die oop plan beddens met woonvertrek was nie geskik vir 2 paartjies nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roelien D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lekker geslaap. Gawe gasheer. Sal enige tyd 'n plan maak as jy sy hulp benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin K
1 nag
4.6
Jan 2024

I stayed for one night so it was just fine for us. It was pleasant. Nice people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Gerieflike oornagbestemming. Stoof wat op fotos van Spekboom geadverteer word, is uitgehaal! Ons wou die oond en stoof gebruik vir aandete. Dit was koud om te braai! Die oggend van ons vertrek was die geiser nog yskoud. Ons kon nie eers stort voor ons lang rit huis toe nie. Die tweede slaapkamer het geen deur van sy eie nie en is deel van die oopplan met die kombuis. Daar is ook geen kaste om iets in te sit of te bêre nie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sarel
Spekboom
Hi Louise, Jammer vir die ongerief. Ons sal die foto's regstel en was nie bewus van die geyser wat nie warm was nie. Ons stel ondersoek in asap. Groete

Lorna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstkend. Die eienaar was baie behulpsaam. Alles mooi skoon en op hul plek. lekker warm water vir stort en die beddegoend is netjies en skoon. Sal weer daar bespreek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Spekboom
Dankie vir die terugvoer Lorna. Julle is welkom.

Annalize F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Skoon, mooi plek. Plek is baie netjies met heelwat ruimte, skoon, mooi linne en goed toegeruste kombuis. Stil omgewing en naby die dorpsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Spekboom
Dankie Annalize.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c2904ad0e3aca54264683af5cd9b980c9ab9b6b14f6c74f15c52a2bee43b8663ee889b5e73e20d8d9e784126efdc3d351f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 91 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.253661 24.532494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang