Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Speranza

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bolita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Speranza
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
André D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D

Baie lekker gekuier. Veilig en stil.

Die plek is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Die ligging is baie goed met 'n winkelsentrum en eetplekke net om die draai. Die linne op die beddens is van goeie gehalte en die matrasse is gemaklik. Ons sou graag meer as een handdoek wou gehad het. Bedkassies / tafeltjies met bedlampies sal 'n groot aanwins wees.

Maryke D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Presies wat nodig was om te ontspan.

Goeie diens en baie lekker verblyf.

Fagmeeda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fagmeeda B

We would most definitely come back for another relaxing breakaway.

We enjoyed our stay. Everything was fresh, including the bedding and fresh towels. Thank you for the nibbles. We would most definitely come back for another relaxing breakaway.

Anina O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina O

Netjiese verblyf.

Netjies en skoon huis. In 'n veiligheidskompleks.

Keith V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith V

Few cosmetic enhancements and it will be 5-star accommodation.

Nice place to stay. Surely will recommend to friends.

Deon F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon F

Everything we needed was there.

We really enjoyed our stay. Everything we needed was there. Loved the cozy braai area.

Mogamat Adiel I - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mogamat Adiel I

Just right.

For the triathlon event, this was a very nice location.

Trudie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trudie S

Lekker, dankie tog vir die heater, jammer daar was nie nog nie he he.

Ja ons het, net jammer langs die beddens in die kamer met die 2 enkelbeddens is geen tafeltjie met 'n bedlampie nie. Ek dink nogal dit sal goed en handig wees, want jy het niks om jou boek, bril en foon te sit nie.

Garth C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Garth C

Clean, neat and peaceful.

It was absolutely amazing. The place was very clean, and the host was always checking up on us. We will definitely be using this accommodation for our future trips.

Janine V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Gesellig.

Baie veilig en netjies.

Carrin D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrin D

Lekker plek.

Waarde vir jou geld in 'n veilige en rustige omgewing.

Chilabo K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chilabo K

A beautiful getaway destination.

The place had everything my family required, and the host checked in with us to make sure all was well.

Carien K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien K

Baie lekker gebly.

Eenvoudige maar netjiese verblyf.

Mariechen V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen V

Rustig en veilig.

Huis was netjies en skoon.

Madeleen S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen S

Baie lekker gekuier.

Die huisie was netjies, skoon, lekker geslaap en baie veilig.

Chantal A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal A

Our one night stay was absolutely fabulous.

The hosts was very friendly and accommodating. The location of the acccommodation is perfect. We will definitely be visiting again.

Iris G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris G

Stay was excellent.

The apartment was clean and comfortable and in close proximity to the main attractions. Host was very friendly and helpful.

Andrea O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea O

Wonderful! Bolita is a lovely person! Everything was spotless and clean.

The place was clean and the bedding and towels were white and fresh! Bolita called to make sure we are fine and she was available on her phone if we needed her. Coffee and milk were also nice as we didn't bring any food as we were eating out. Would definitely use Speranza again.

Charlotte C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte C

Awesome, was very relaxing.

Was so nice to breathe in that morning air freshness.

Charles A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles A

Met all expectations.

Very happy and will use it again when next down that side. Put on the description that it has a double garage as well.

Rijkie T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rijkie T

Waarde vir geld, veilig, netjies.

Bolitha het ekstra moeite gedoen om seker te maak ons is gemaklik. Koffie, suiker, melk en snacks was 'n welkome verrassing. Die huis het 2 vol badkamers wat ideaal is vir 6 mense. Veilige area en stapafstand van winkelsentrum.

Cecilia F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia F

Dit was absoluut wat ons wou hê.

Die rustigheid van die omgewing maak 'n wegbreekgeleentheid die moeite werd. Warmmaaktoebehore vir die beurtkragtye sal welkom wees.

Shantel G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shantel G

Lovely place, lovely host.

Communication with the host was 10/10. She was an excellent host. House was super clean and big enough for me and my friends. Spacious! We will be back in the near future, thank you.

Feroza S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Feroza S

It was neat and tidy, suitable for my needs and safe.

Loved the thoughtful gesture by leaving some items to nibble on, as well as the milk in the fridge. This was a first for us, as we never received this at other accommodations. Will definitely want to come back here. Loved the quiet area. And it was spacious enough.

Lindsey N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey N

Verfrissende briesie.

Baie lekker gebly. Internet lekker vinnig. Volle DStv-pakket en Netflix was verwelkomend. Gasheer is definitief tops.

Christine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine S

Conviently located, walking distance to shops and mall.

Has all the essentials you need to make it a home, would love to book a stay in the future.

Adriaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Familie-reünie.

Goeie kommunikasie van die gasheer en lekker gebly.

Pieter W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter W

Ons het dit slegs gebruik om te oornag en die eenheid het aan al ons vereistes voldoen. Alles was skoon en netjies.

Algemene instandhouding (verf ens.) aan die eenheid is egter nodig.

Jerlin A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerlin A

Die beste vakansie, rusplek na 'n harde jaar se werk.

Dit was baie maklik om die plek te kry. Winkelsentrum is so te sê loopafstand. Die huis het alles in. Ons het niks tekortgekom nie. Lekker kuierplekkies wat nabygeleë is, soos die Strandloper. Dankie Bolita dat jy net 'n oproep weg was sou ons jou nodig kry.

Evelyn T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn T

Fantasties.

Ons het 1 nag oorgeslaap, het 'n troue bygewoon by Mykonos. Speranza het alles gebied wat ons as familie benodig het. Dalk 'n waaier in die hoofslaapkamer sal welkom wees.

Dons V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dons V

Vriendelik en veilig.

LekkeSlaap is die beste en geen scams moontlik. Dankie julle.

Desiree A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree A

Absolutely awesome, very quiet and really safe.

Bolita and her husband is the best. Keep it up guys.

Shantelle E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantelle E

Baie tuis gevoel.

Dis is 'n veilige plek baie netjies alles wat jy sou nodig het was in die huis.

Leslene M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslene M

What a wonderful weekend experience we had at the house.

Very neat and spacious house. What a nice gesture with the snacks that was made available when we entered. Will definitely return and recommend it to our friends.

Alicia V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Cute space, safe space. Host was very thoughtful with the small details. Very accommodating. Highly recommended.

We were welcomed with snacks, everything we needed was there. Host really went all out to accommodate our needs.

John T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T

Was net 'n plesier om daar te bly.

Voorwaar 'n huis weg van jou huis. Die spasie was voorwaar 'n plesier. Het dit absoluut geniet. Die rustigheid was 'n welkome bonus. Sal hulle beslis aanbeveel. Beplan om weer in die nabye toekoms te gaan. Die veiligheid laat jou die wegbreek ten volle geniet. Alles wat ons nodig gehad het. Het die plek baie geniet.

Deon B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Netjiese en gerieflike verblyf.

Eerstens, die diens deur die plaaslike agent, Bolita Bailey, was puik! Die huis self was amper soos 'n tuiste weg van die huis af. Ruim, gerieflik, twee badkamers, dubbelmotorhuis, ens. Geriewe soos WiFi en 'n TV met baie opsies. Klein verbeterings kan wees om bedlampies en wynglase te kry.

Brandon O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon O

Perfect.

Was perfect, no problems at all.

Chrushanda R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrushanda R

It was so enjoyable.

The house is perfect, so much space inside and out. Close to the stores and KFC. The area is very accommodating, I would recommend this to anyone.

Diana L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana L

Dit was fantasties.

Net 'n voorstel, omdat daar nie 'n kaggel in die huis is nie kan die eienaars muurverwarmers installeer want dis baie koud in die Weskus. Verder het ons lekker gekuier en geen probleme ondervind nie.

Christiaan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Ons het heerlik gebly en sal weer daar oornag as ons die kans kry.

Alles was skoon en netjies met ons aankoms. Baie dankie aan Bolita wat baie tegemoetkomend was toe dit aanvanklik lyk of ons na 20:00 eers kon inklok. Verder was ook 'n eerste vir ons om by 'n oornagakkommodasie 'n garage vir ons motor te vind!

Kevin D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin D

Had an enjoyable, great stay.

The house is clean, welcoming and has everything you need. The two Leather couches a bit uncomfortable in cold weather but fleece blankets are available. Interior have seem some rough days but not an issue if you consider the price. The manager is very accommodating and friendly and the house is in a quiet neighbourhood. We will definitely return to this place for another getaway.

Lourence O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourence O

Plek was baie netjies en daar was genoeg spasie.

Ek was daar saam vriende en ons het dit baie geniet, daar was alles wat ons benodig het. Die huis is naby aan alles en in 'n veilige omgewing.

Lauren C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren C

Amazing.

The place was just it. Had a wonderful time and will definitely go back.

Lauren O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren O

Baie lekker huis vir 'n rustige kuier met vriende of familie.

Die huis is baie gerieflik, het alles wat mens nodig, baie spasie vir 'n klein groepie vir 'n rustige naweekkuier. Pluspunt, dit is naby mall en eetplekke geleë.

Sonika C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika C

Fantastiese plek!

Plek was so mooi skoon met ekstra goedjies! Net waaraan 'n oulike gasvrou kan dink. Baie netjies en veilig. Ons sal beslis weer daar kom bly!

Sami-lee M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sami-lee M

My stay was lovely! The house was so convenient and the location was nice as well. We were so surprised at how nice the house was, the photos does not do it justice. I will recommend any family, of all ages to stay at Speranza. Will definitely visit in the future.

The pricing is great as well.

Yasmina P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmina P

Baie rustige buurt.

Plek is gerieflik sal defnitief weer gebruik maak hiervan.

Janine D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Groot, ruim, skoon huis in ’n veilige omgewing.

Die verwelkoming van die eienaars is tops.

Maroldia S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maroldia S

Dit was fantasmagories gewees!

As jy rustig wil kuier met vriende of familie is die huis ideaal. Ons het bietjie verdwaal en Bolita Bailey was dadelik beskikbaar om ons te verduidelik waar ons moes wees. Die huis was baie skoon en netjies. Ek en my vriende gaan definitief weer bespreek.

Reon P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon P

Baie aangenaam en waarde vir geld.

Kan nie kla nie, maar afwesigheid van skoon braairoosters of borsels om hulle mee skoon te maak was nogal steurend. Daar is ook geen wynglase in die huis nie. Verder, alles in orde.

Betsie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie S

Fantastic venue. Great hospitality.

All the communication were clear and presentation good. The house is a good place to rest and very comfortable.

Shaun W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W

Very impressed.

We had a pleasant and peaceful stay at Speranza. My young kids felt at home with the WiFi and Netflix facilities. The place was clean and is very close to the beach and Laguna Mall. We would highly recommend it for anyone looking for a weekend away.

Monique D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique D

Peaceful. Lovely. Comfortable.

I had a lovely experience and it definitely surpassed my expectation. I would definitely recommend anyone to visit the place. I thoroughly enjoyed my stay.

Jacquin C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacquin C

Enjoyed it.

We really enjoyed our stay, the place is situated in a very safe environment and are close to the Laguna Mall, Mykonos Casino, etc. I want to suggest the following to the owner(s): There were no keys to the guest bathroom, as well as the guest bedrooms, please sort this out, as it could become quite uncomfortable. Frying Pan are way too small for a family of 6, preparing breakfast. Other than this, we really enjoyed our stay.

Dennis A W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis A W

Die wegbreek geniet.

Tydjie was net te kort.

Gerhard K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Veilige, stil en skoon verblyf.

Leefarea en kamers is ruim. Lekker braai en tuin.

Malcolm L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm L

Fantasties, sal weer terugkeer.

Waarde vir geld, sou aanbeveel. Stil en rustig.

Gideon V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Ruim drieslaapkamerhuis met twee vol badkamers met die nodige toebehore vir 'n vakansie.

Dit is 'n ruim huis met beddens vir 7 mense (3 kamers) , asook 'n slaapbank. Ons was twee pare en 'n peuter. Die blyplek het geen tierlantyntjies nie en mag vir party besoekers dalk te minimalisties wees, maar dit was vir ons heerlik om die oop spasies te hê vir al ons vakansie-goed. Was verras om te sien die woning is in 'n toegangsbeheerde gebied en 'n mens kry jou eie toegangskaart. Die vol DStv, Netflix en WiFi is 'n fantastiese ekstra. Daar was 'n klein tekort aan die regte hoeveelheid eetgerei en glase, maar met die waarde-vir-geld blyplek het ons dit sommer gou reggestel om 'n paar goedjies by die Laguna Mall net om die hoek aan te skaf (Die bestuur van Speranza het aangebied om dit te vervang, maar ons was tevrede om dit self te doen). Die bestuur het ons ook dikwels gekontak om seker te maak als is nog in die haak - baie waardeer.

Arthur M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur M

Awesome.

We really like the location and the fact that the place was really clean and fresh bedding with clean white towels. The complementary snacks and cappuccino's was delightful. Would surely recommend this to everyone.

Shannon K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon K

Baie lekker gewees.

Sperenza is geleë in 'n veilige, rustige kompleks. Baie netjies en naby Laguna Mall en Mykonos. Genoeg om te bewonder en besoek, naby alles.

Audra D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audra D

It was a wonderful stay, close to everything you might need.

The accommodation was clean and close to all shops, beaches, and restaurants. TV stations did not work but other than that, wonderful. Thank you for a wonderful weekend and we will see you again very soon. The only place I will stay going forward in Langebaan.

Andrid V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrid V

Wonderlik

Het alles geniet.

Berinicka K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berinicka K

Peaceful.

Calm and cosy place.

Morgan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morgan M

Great location, nice to just take a break and relax.

Stay was great, maybe just some more nice glasses.

Tana R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tana R

Was very happy with the home and space , just disappointed in the state of garden.

The garden needs attention, looked very neglected and sandy.

Clayton J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clayton J

Baie geniet.

Badkamer is en suite.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Slaaibosstraat 9, Laguna Sands Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb41497e5127ef591d35dcc05975ca717f3d379d748d877c7e01865ea7f0b665d753ceb70c90a73388b000ad86346d50532cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 67 5 1 5 9 Slaaibos Street Laguna Sands Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.045093 18.046649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang