Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Speranza

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
André D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Veilig en stil. Die plek is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Die ligging is baie goed met 'n winkelsentrum en eetplekke net om die draai. Die linne op die beddens is van goeie gehalte en die matrasse is gemaklik. Ons sou graag meer as een handdoek wou gehad het. Bedkassies / tafeltjies met bedlampies sal 'n groot aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Presies wat nodig was om te ontspan. Goeie diens en baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fagmeeda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

We would most definitely come back for another relaxing breakaway. We enjoyed our stay. Everything was fresh, including the bedding and fresh towels. Thank you for the nibbles. We would most definitely come back for another relaxing breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Netjiese verblyf. Netjies en skoon huis. In 'n veiligheidskompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keith V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Few cosmetic enhancements and it will be 5-star accommodation. Nice place to stay. Surely will recommend to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Everything we needed was there. We really enjoyed our stay. Everything we needed was there. Loved the cozy braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mogamat Adiel I
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Just right. For the triathlon event, this was a very nice location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trudie S
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Lekker, dankie tog vir die heater, jammer daar was nie nog nie he he. Ja ons het, net jammer langs die beddens in die kamer met die 2 enkelbeddens is geen tafeltjie met 'n bedlampie nie. Ek dink nogal dit sal goed en handig wees, want jy het niks om jou boek, bril en foon te sit nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Garth C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2024

Clean, neat and peaceful. It was absolutely amazing. The place was very clean, and the host was always checking up on us. We will definitely be using this accommodation for our future trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Janine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Gesellig. Baie veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bolita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Slaaibosstraat 9, Laguna Sands Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb41497e5127ef591d35dcc05975ca717f3d379d748d877c7e01865ea7f0b665d753ceb70c90a73388b000ad86346d50532cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 67 5 1 5 9 Slaaibos Street Laguna Sands Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.045093 18.046649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang