Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Speranza

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cleone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Speranza
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hettie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie P

Veilig en rustig.

Sal vir seker weer daar gaan bly, alles wat nodig is, is daar. Het heerlike Kerstyd saam met familie gehad. Is naby genoeg aan die rivier dat ons kon stap.

Karen P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Absolutely amazing, felt like home away from home. Highly recommend and I will definitely stay there again.

Spotlessly clean, comfortable bed, service was impeccable. Lacked for nothing. Safe secure parking. I thoroughly enjoyed my stay. Very happy traveler.

Marietha M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha M

Ek het 1 nag oorgeslaap.

Baie rustige en stil ligging. Goed uitgerus, die matras en beddegoed is baie gerieflik en skoon. Die eenheid is toegerus met solarliggie en 'n gasgeyser vir as dit beurtkrag is.

Pieter G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Comfortable stay and very central location.

See stars.

Hannelie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie T

Op 'n baie kort kennisgewing vinnige reaksie gekry. Baie dankie.

Ek moes oornag in Parys en is baie verras met die heerlike blyplek by Speranza. Dit is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Baie dankie vir 'n lieflike blyplek. Sal defnitief weer daar bly.

Philna M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna M

Als wat mens nodig het.

Ons was daar vir 'n fietsresies. Gerieflik geleë naby aan hoofpad en die woonstel het als wat nodig is. Die kamer is lekker ruim, so die fiets kon ook binne slaap.

Andre En Riana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre En Riana V

Oorslaap, aangenaam.

Ruim leef area, heel privaat.

Hanlie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Aangenaam.

Sparanza bied genoeg ruimte vir 'n gesin om heerlik te kuier. Die huis is goed ingerig en naby die dorp. Dis netjies en skoon. Ruim koffie- en tee-geriewe en baie beskuit. Lekker braaitang kort en 'n toeknyprooster sal ook gaaf wees.

Claudia S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S

Comfortable and spacious.

We had a very lovely weekend. The unit is well equipped, neat and clean. The hosts are so very and always ready to help. Thank you Speranza for having us.

Kaylene V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylene V

It was lovely, nice, clean and tidy place and friendly owners.

We only stayed one night, but it was worth it, should we go to Parys again for a night, I will definitely book in by Speranza again. Thank you.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Christo S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo S

Lekker plek net jammer daar is geen warm water a.g.v. die geyser wat nooit aangesit word nie, en ek sukkel om die eienaar te kontak.

Was lekker.

Speranza se terugvoer

Weereens baie jammer oor die geyser. Dit was die eerste keer wat ek vergeet het om die geyser aan te sit. Ek sal seker maak dit gebeur nie weer in die toekoms nie.

Speranza
Minette L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette L

Vriendelik en gasvry.

Baie, baie netjies en veilige area! Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat wil bly in Parys vir die naweek.

Ben D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Baie oulike netjies blyplek met alles wat mens nodig het.

Kan definitief die huis en woonstel aanbeveel. Kamers is ruim en baie netjies. Beslis waarde vir jou geld.

Jessica V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Tuiste weg van die huis.

Verwelkoming was baie spoedig en vriendelik. Baie netjies, volledig toegerus en baie moeite word gedoen. Sal beslis aanbeveel vir enigeen!

Priscilla C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla C

Baie rustig.

Baie aangename mense.

Roelien D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien D

Dit het soos huis gevoel.

Ons het bietjie gesukkel met die regulering van die krane in die stort. Van kokend warm na skielik yskoud.

Roelien R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R

Awesome!

Vreeslike lekker huisie en die beskuit was 'n groot bederf saam die koffietjie! Verwarmer was reeds aan toe ek arriveer en die elektriese kombers was 'n lewensredder! Ek sien julle beslis weer!

Chantelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V

Rustig,veilig en uitgerus.

Baie vriendelike diens, netheid uitstekend, gasgeiser is wel 'n probleem, want water is warm dan vinnig weer yskoud.

Leon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Gerieflik, rustig, perfek vir 'n breek vanaf die stad. Skoon en netjies.

Baie dankie ons het dit vreeslik geniet.

Rinus V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus V

Perfek vir iemand wat net wil oorslaap. Prys baie billik. Ongelukkig het swaar reënstorm water deur dak laat inloop maar ek glo dit is reeds herstel.

Het oornag vir 3 dae en sal definitief weer daarvan wil gebruik maak. Mense is vriendelik en verblyf baie privaat. 'n Lugversorging sal in die somer dit nog beter maak.

Anonieme gas - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Coen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Goed toegerus en grieflik.

Waardeer privaatheid en rustigheid.

Chani M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani M

Vreeslik lekker.

Ons het baie lekker gebly by Speranza. Ons het gebruik gemaak van die braaigeriewe. Ons het ook die beskuit vreeslik baie geniet! Sal Speranza enige tyd aanbeveel.

Elmien S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien S

Friendly reception and very clean unit and would stay there again.

Please look into the warm water supply for the shower - while showering the evening water hot and then suddenly very cold. It could be that other taps are connected to the same water pipe and if they use warm water the shower does not get any warm water.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ina G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Baie goed.

Die gasheer en gasvrou is gaaf en akkommoderend. Die huis is baie netjies en gerieflik. Die feit dat dit dierevriendelik is help baie. My hondjie het die veilige werf baie geniet. Dankie!

Benida G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benida G

Vriendelike, behulpsame, huislike verblyf.

Daar is spesiale moeite gedoen met goedjies soos koffie, sjampoo en vol DStv. Dankie, dit maak die verblyf heerlik huislik.

Magda T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda T

Ek sal enigetyd weer daar oorslaap!

Skoon, waarde vir geld en dis die klein dingetjies wat 'n verskil maak soos goeie kwaliteit koffie wat voorsien was, 'n beskuitjie en lekker badgoed. Rustige aand gewees. Ek sal weer daar oorslaap.

Speranza se terugvoer

Hi Magda,
Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Cleone

Speranza
Lilian B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilian B

Dit was so lekker dat woefkind kon saam bly!

Lekker ruim huis, alles netjies en alles het gewerk. Sal weer daar bespreek.

Speranza se terugvoer

Hi Lilian. Baie dankie, is bly julle het die kuier geniet. Sien julle weer

Speranza
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 21, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760f688e8ce079d0bb5b5ad29b17dbe05420b029d6835579f0f06f04884f3b34a82f787a10e1c75233e4cf2136bd94cba19e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 7 mense 30 5 1 5 21 Kort Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.909361 27.447818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang