Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Speranza

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hettie P
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Veilig en rustig. Sal vir seker weer daar gaan bly, alles wat nodig is, is daar. Het heerlike Kerstyd saam met familie gehad. Is naby genoeg aan die rivier dat ons kon stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Absolutely amazing, felt like home away from home. Highly recommend and I will definitely stay there again. Spotlessly clean, comfortable bed, service was impeccable. Lacked for nothing. Safe secure parking. I thoroughly enjoyed my stay. Very happy traveler.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha M
1 nag
5.0
Sep 2022

Ek het 1 nag oorgeslaap. Baie rustige en stil ligging. Goed uitgerus, die matras en beddegoed is baie gerieflik en skoon. Die eenheid is toegerus met solarliggie en 'n gasgeyser vir as dit beurtkrag is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Comfortable stay and very central location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie T
1 nag
5.0
Apr 2022

Op 'n baie kort kennisgewing vinnige reaksie gekry. Baie dankie. Ek moes oornag in Parys en is baie verras met die heerlike blyplek by Speranza. Dit is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Baie dankie vir 'n lieflike blyplek. Sal defnitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Als wat mens nodig het. Ons was daar vir 'n fietsresies. Gerieflik geleë naby aan hoofpad en die woonstel het als wat nodig is. Die kamer is lekker ruim, so die fiets kon ook binne slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre En Riana V
1 nag
4.6
Mrt 2022

Oorslaap, aangenaam. Ruim leef area, heel privaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Aangenaam. Sparanza bied genoeg ruimte vir 'n gesin om heerlik te kuier. Die huis is goed ingerig en naby die dorp. Dis netjies en skoon. Ruim koffie- en tee-geriewe en baie beskuit. Lekker braaitang kort en 'n toeknyprooster sal ook gaaf wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Comfortable and spacious. We had a very lovely weekend. The unit is well equipped, neat and clean. The hosts are so very and always ready to help. Thank you Speranza for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

It was lovely, nice, clean and tidy place and friendly owners. We only stayed one night, but it was worth it, should we go to Parys again for a night, I will definitely book in by Speranza again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cleone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 21, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760f688e8ce079d0bb5b5ad29b17dbe05420b029d6835579f0f06f04884f3b34a82f787a10e1c75233e4cf2136bd94cba19e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 7 mense 30 5 1 5 21 Kort Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.909361 27.447818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang