Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sperrgebiet Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 474 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elke H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Tranquil beautiful! Was really beautiful! Great host, lovely place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richardt H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gaan kyk self, jy sal nie teleurgesteld wees nie. Dit was 'n absolute verrassing. Baie geniet en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker atmosfeer. Super oulik, skoon, netjies en perfek ingerig. Pragtige kokerbome en plante groei. Vriendelike mense. Dankie Marelise en Terseus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcwin D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Dit was asemrowend gewees. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brad G
1 nag
5.0
Okt 2024

Nice and private. Pleasant and rejuvenating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William A
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Absoluut, verfrissend en rustig. Baie lekker gebly, rustigheid en stilte met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

This is where a person can relax and see how big the world is and how insignificant. Peaceful and spacious on a farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker in natuur omgewing. Die ligging en verblyf was vir ons 'n groot verrassing. Ons het heerlik gebly en tipiese Namakwaland gasvryheid ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothea T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie rustig en binne ryafstand van alles. Heerlik stil en rustig in die middel van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker ontspan na 'n lang rit. Al baie op Springbok gebly, maar eerste keer by Sperrgebiet Lodge. Heerlike plek met pragtige uitsigte. Eenhede was netjies en skoon en jy het alles wat jy nodig het om lekker te bly. Ek kan nie wag om weer daar te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 474

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sperrgebiet Plaas, Droedap-pad, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9362b53391e6b7539fa6fb2d95188c14e4839132f45084d256fae8d63d0204dfd13b8d6c50c89d8283bf40d7ed65529074af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 474 5 1 5 Farm Sperrgebiet Droedap Road 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.716665447328 17.911850810051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang