Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sperrgebiet Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 483 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lutz S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome. Love the nature. Feels like coming home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige goed toegeruste plek vir iemand op reis deur die Karoo. Baie mooi plek in die Namakwa natuur. Ongelooflike sterrehemel in die aand. Privaat en die diens met aankoms was puik. Jammer ons net een aand oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Perfect stop over. We enjoyed our stay at the lodge. Beautiful scenery, comfortable beds, everything you need is available. We travelled from Namibia and we were delayed by some car trouble - we only arrived at 10pm - the hosts were waiting for us and they were really accommodating and kind! Highly recommend Sperrgebiet Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker geslaap in die stilte van die plaas. Lekker gestap daar. Baie lekker verblyf buite die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mihke V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Mooiste sonsondergang en -opkoms. Baie rustig en mooi. Wat 'n mooi ligging. Ons het baie lekker gebly en die kuiertjie baie geniet. Ons was bitter dankbaar vir die aircon wat die kamer koel gehou het en die huisie het alles bevat wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A great evening under the stars. This is the 2nd time we stay over at Sperrgebiet Lodge and it is as awesome as ever. Great venue to have a cozy braai, enjoy the beautiful views or stunning stars. Relaxation in the truest sense of the word. Great idea to add this to your road trip - whether it be as part of Namaqualand flower tour or any other time of the year. The previous time our trip was in the winter and this time in the summer. Both experiences were awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elke H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Tranquil beautiful! Was really beautiful! Great host, lovely place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richardt H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gaan kyk self, jy sal nie teleurgesteld wees nie. Dit was 'n absolute verrassing. Baie geniet en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker atmosfeer. Super oulik, skoon, netjies en perfek ingerig. Pragtige kokerbome en plante groei. Vriendelike mense. Dankie Marelise en Terseus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcwin D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Dit was asemrowend gewees. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 483

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sperrgebiet Plaas, Droedap-pad, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9362b53391e6b7539fa6fb2d95188c14e4839132f45084d256fae8d63d0204dfd13b8d6c50c89d8283bf40d7ed65529074af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 483 5 1 5 Farm Sperrgebiet Droedap Road 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.716665447328 17.911850810051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang