Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sperrgebiet Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 453 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Yolande W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie oulike plek. Baie nice en dit geniet, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
1 nag
5.0
Aug 2024

N moet vir enige blomme en veld liefhebber! Baie gerieflike en skoon eenhede. Lieflike, rustige atmosfeer. Alles wat jy nodig het, is daar. Pragtige velde blomme om te geniet. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lovely place I would definitely recommend it to anyone. It was so peaceful. It was amazing, so quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Tussen blomme in Springbok. Alhoewel dit gedurende blommetyd bietjie duur is, is dit net eenvoudig 'n moet oorbly bestemming! Ek sal op geen ander plek wil slaap nie. Om in die natuur en tussen blomme te bly, is 'n miljoen keer lekkerder as om in die dorp tussen geboue, verkeer en mense vasgekeer te voel. Die omgewing is pragtig! Waarvan ek wel nie hou nie, is om eerlik te wees oor die verblyf en daardeur my kanse om daar plek te kry vir volgende jaar te verminder!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely environment. Accommodation comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Heerlik gebly. Pragtige omgewing met mooiste blomme!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Wonderlike verblyf, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons was 6 vriende wat saam gereis het. Het in 3 chalets gebly. Lekker gebraai. Heerlik gebly. Chalet was skoon. Beddegoed van goeie kwaliteit. Eetgerei ook van goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abri B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beslis nog 'n besoek werd! Baie vriendelike ontvang deur die eienaar, gerieflik en skoon. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 453

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sperrgebiet Plaas, Droedap-pad, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9362b53391e6b7539fa6fb2d95188c14e4839132f45084d256fae8d63d0204dfd13b8d6c50c89d8283bf40d7ed65529074af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 453 5 1 5 Farm Sperrgebiet Droedap Road 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.716665447328 17.911850810051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang