Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spes Bona Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spes Bona Plaas, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Geleë net 7 km buite Durbanville in die hartjie van die Koeberg Plaas-gemeenskap, is dit die perfekte blyplek vir gaste wat die omliggende wynplase wil verken en die beste wil ervaar wat die streek kan bied. Gaste kan die rustige plaasatmosfeer geniet en die stap-, draf- en fietsryroetes op die plaas benut.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort, en die derde badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area strek verder na die leefarea wat met 'n elegante sitkamerstel en 'n platskerm-TV gemeubileer is.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom word omring deur van die bekendste wynplase in die omgewing, wat dit 'n ideale basis maak vir wynliefhebbers en fynproewers. Gaste kan ook verder waag om die omliggende gebiede, insluitend Stellenbosch en die Weskus, te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Spes Bona Plaas, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spes Bona Plaas, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69efae50f765527546f110231aef68a7beed12318822aa7453aa999159c4f8775b9deeefb29bbc7a06b95cd911e961d40083?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense Spes Bona Farm Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.777857317372 18.675516570639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang