Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spes Bona Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 338 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Nico P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Wonderlike eienaars. Stunning. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oswald R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pleasant and enjoyable. We were received by the wonderful owner who remembered us from our previous visit. She made us feel welcome after a long journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene S
1 nag
5.0
Nov 2024

Our northern cape home from home. A familiar and welcome reception always when we stop over for the night. Thanks for taking extra care with Mum (91 yrs old). Comfortable and peaceful night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Skoon, netjies, eenvoudig, veilig. Dis 'n goeie (halfweg-huis) oppad see toe of terug huis toe. Skoon, netjies en veilig. Al die basiese geriewe vir 'n aand se oorbly is daar. Ruim kamer met genoeg spasie. Dis net jammer dat die ontbyt-opsie wat geadverteer was, nie meer 'n opsie is nie. Dit sou definitief 'n invloed gehad het op ons oorspronklike bespreking indien ons vooraf geweet het. Die badkamer is deel van die kamer, wat wonderlik is, maar die feit dat die badkamer nie 'n plafon het nie, is ongewoon. Dis dalk ook tyd dat die groot bed se matras geroteer of vervang word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Adine
Spes Bona Guesthouse
Jammer ons het nie aan jou verwagtinge voldoen nie. Daar is 'n plafon in die badkamer, dis net die muur wat 3/4 hoog gebou is.

Sam M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ontspannend en uiters gerieflik. Altyd 'n gasvrye ontvangs. Kamer baie gerieflik en netjies skoon. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riane S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Accommodating. Adine was a sweetheart to assist us when our holiday plans got changed and helped us to move our booking a day earlier with no hiccups. Definitely the best halfway stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riane S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Home away from home. Our host was extremely friendly and helpful. We booked the breakfast as well that is definitely worth it. Proper full tasty breakfast. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy M
1 nag
5.0
Jul 2024

It was safe, warm and comfy! Totally enjoyed our stay, it was cosy and comfy with a modern twist, which is hard to find in little towns nowadays. I would definitely recommend the accommodation to anyone looking for a good rest spot; it's pet and kid friendly. The hosts were also very friendly and accommodating, ensuring that we settled in nicely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfect for overnight stop in Colesberg. Exactly what you need for a quick stop-over in Colesberg. And it was wonderful to get the pet-friendly unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflike en veilige oornag verblyf halfpad tussen Kaapstad en Pretoria. Gerieflike oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 338

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: President Kruger-straat 22, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExMDg3MzdmLTBmMDQtNDBkMS1iYjA4LTc4NzM1N2Y0YzJkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 338 5 1 5 22 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.726362777778 25.093152777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang