Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spider Pig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Hermien P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflike blyplek met honde. Ons het heerlik gebly saam met ons twee Schnauzertjies. Die tuin is goed omhein, en dit was baie gerieflik om die hele plek vir onsself te hê. Sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker oornag plek. Baie lekker gebly, veral omdat ons honde ook daar kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Die huis was baie skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Ons en ons hondjie het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Het als gehad wat ons nodig gehad het om lekker te bly en dit was veilig vir 4. Ons was baie dankbaar dat Spider Pig voorsiening maak vir honde, nogals behoorlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley H
1 nag
4.8
Apr 2024

Comfortable and safe. We travelled with two small dogs and a huge hunting type half breed. We were very pleased with the security/fencing as the dogs could be separated from the driveway while we were moving the cars in and out. The house itself is comfortable and has all amenities needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Great value for your money. Although the facilities are not the most modern, it met all our requirements. The facility was neat and clean and ready for our arrival. The added benefit of being pet friendly contributed to us selecting this accommodation. We only stayed one night, but the area seemed quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malora K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Perfect stop over with dogs. It's clean, neat and it's a perfect night stopover if you are travelling with dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nora O
1 nag
4.6
Jun 2024

Oorslaap vanaf Gauteng na Mosselbaai. Ons het 1 aand oorgeslaap, het lekker gebly. Die huis is baie netjies en het die warm kombers verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nandia E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Perfekte plek vir oorslaap vir gaste met troeteldiere. Die huis is skoon en netjies en 'n lekker plek vir troeteldiere om te speel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Beyers H
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2024

Cool plek vir die nag, alles wat jy kan benodig vir 'n aand is beskikbaar. Was 'n lekker aand gewees!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rena & Roxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 21, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4OTUyNTdlLWRhZGQtNGNhNi04OWZiLTVhMzQzOTI0YmU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 50 5 1 5 21 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.595143920491 25.490392148495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang