Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spider Pig

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rena & Roxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 51 resensies vir Spider Pig
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hannie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie V

Stil en rustig.

Ons het rustig geslaap en die huis was silwerskoon, maar daar was nie teesakkies of melk nie.

Hermien P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P

Gerieflike blyplek met honde.

Ons het heerlik gebly saam met ons twee Schnauzertjies. Die tuin is goed omhein, en dit was baie gerieflik om die hele plek vir onsself te hê. Sal beslis weer hier bly!

Magda V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Lekker oornag plek.

Baie lekker gebly, veral omdat ons honde ook daar kon wees.

Annemie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie J

Baie lekker gebly.

Die huis was baie skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Ons en ons hondjie het baie welkom gevoel.

Irma R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma R

Het als gehad wat ons nodig gehad het om lekker te bly en dit was veilig vir 4.

Ons was baie dankbaar dat Spider Pig voorsiening maak vir honde, nogals behoorlik.

Lesley H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley H

Comfortable and safe.

We travelled with two small dogs and a huge hunting type half breed. We were very pleased with the security/fencing as the dogs could be separated from the driveway while we were moving the cars in and out. The house itself is comfortable and has all amenities needed.

Richard B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Great value for your money.

Although the facilities are not the most modern, it met all our requirements. The facility was neat and clean and ready for our arrival. The added benefit of being pet friendly contributed to us selecting this accommodation. We only stayed one night, but the area seemed quiet and safe.

Malora K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malora K

Perfect stop over with dogs.

It's clean, neat and it's a perfect night stopover if you are travelling with dogs.

Nora O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nora O

Oorslaap vanaf Gauteng na Mosselbaai.

Ons het 1 aand oorgeslaap, het lekker gebly. Die huis is baie netjies en het die warm kombers verwelkom.

Nandia E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nandia E

Perfekte plek vir oorslaap vir gaste met troeteldiere.

Die huis is skoon en netjies en 'n lekker plek vir troeteldiere om te speel.

Beyers H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beyers H

Cool plek vir die nag, alles wat jy kan benodig vir 'n aand is beskikbaar.

Was 'n lekker aand gewees!

Karin K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin K

Gemaklik.

Baie gemaklik. Dankie.

Anelia D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia D

Alles wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike stop op pad Kaap toe.

Goed toegerus en gerieflik.

Bridget W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W

Ideal space for a pet-friendly stay.

Shower difficult to use - taps very high up.

Eureka Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka Z

Ons sal net weer kuier as daar nie ander akkommodasie beskikbaar is nie.

Dit het goed gewerk, maar net wat betref die feit dat ons ons hond kon saambring. Ons soek iets meer modern - wat alle geriewe betref.

Janette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janette V

Gerieflike, kort oornagverblyf.

Netjies, veilig en gerieflik.

Sannelie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sannelie D

Lekker gebly, genoeg spasie.

Geen water met beurtkrag. Slegs 1 Toilet vir 6 persons, effe ongemaklik.

Ronelle J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ronelle J

Baie warm.

Met loadshedding is daar geen water nie, drukpomp werk dan nie. Dit behoort gestipuleer te word sodat gaste voorsiening kan maak. Stort in hoofslaapkamer bitter ongerieflik en werk nie lekker nie.

Steven D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven D

Perfect place for us.

Clean and safe. Was a great experience.

Celeste J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste J

Lovely overnight accommodation with our dogs.

We enjoyed our overnight stay at Spider Pig, neat and tidy accommodation and especially with our two small dogs, lovely fenced-in area and property if you're traveling with your fur children. Well equipped accommodation.

Lara A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara A

Short overnight say en route to the Western Cape.

Great friendly service, well stocked kitchen, has all the crockery and cutlery and utensils, and very neat little place. Stunning garden, all fenced in and great for small pets and children.

Judy B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B

This is a great place to stay if you have dogs - as there is a reasonably sized garden - fenced off. We really appreciated the freedom our furry kids had, at this venue. It was clean and well appointed.

This was a very convenient place to stay and was very spacious and well-appointed. It is a typical pre-fab house of the area with all that you could want for an enjoyable stay. It was clean and the garden was large and secure for those traveling with pets. The only comment I would make is that the bed linen had been washed in too much washing powder and/or fabric softener and I could not sleep in the bed because of the strong odour! But this is easily put right.

Kate S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate S

Easy stay in and out with our dog.

Very convenient stop on the road.

Adriana K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana K

Lieflike huis. Super netjies en skoon. Sal beslis weer daar oornag.

Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Was aangnenaam verras met die blyplek.

Duan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Duan L

Prakties.

Netjiese, basiesie akkommodasie.

Annelize E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize E

Gemiddeld.

Nie veel om oor te kla nie, behalwe die matras in die hoofslaapkamer.

Karien W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karien W

Bietjie teleurstellend.

Ons het regtig iets beter verwag. Matte is vuil. Stort sommer in 'n kas in hoofslaapkamer. Swemhanddoeke in badkamer. Dalk is ons beter gewoond.

Ria N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Oornag met gesin.

Baie skoon en gerieflike oornagverblyf. Baie vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Baie dankie!

Dr Antonie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Antonie G

Heerlike huislike atmosfeer met genoeg ruimte, TV ens.

Huis is pragtig skoon. Netjiese nuwe kombuis. Kamers ruim. Heerlike TV kamer waar almal kan saam kuier. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Gerda E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E

Baie gerieflik en netjies. Veilig vir my honde.

Goeie ligging en diens.

Kevin P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P

Baie spasie buite, lieflik met honde.

Baie groot tuin wat in twee deel om honde eenkant te hou, lekker braaiplek en 'n groot oop area om in die son te sit.

Ansie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Rustig en aangenaam.

Ons oorslaap vanaf Durban Kaapstad toe. Sal dit aanbeveel te alle tye. Gasheer baie vriendelik. Baie netjies binne en buite.

Hanneke D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Baie gemaklik gebly.

Baie gemaklik en gerieflik gebly met ons kleuter en 2 groot honde inkluis, perfek vir 'n oornag met al die basiese geriewe.

Juanita L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Besonders skoon.

Besonders skoon en netjies. Het die 'care to detail' baie waardeer.

Marili T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marili T

Gerieflike verblyf vir een nag.

Netjiese en skoon 3 slaapkamers met 'n volledige kombuis.

Marietjie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Sal dit definitief aanbeveel.

Sal 'n wasmasjien daar wou hê en dalk net 'n rakkie in stort vir seep ens. Verder baie lekker dankie.

Koos V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Koos V

Nie ons tipe verblyf.

Stort- en badkamergeriewe nie na wense.

Dirk S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Spider Pig was ideaal vir ons doeleindes om oor te slaap.

Die huis was baie netjies en skoon, asook volledig toegerus. Dit is die ideaale plek om oor te slaap as jy van Gauteng na die Kaap reis.

Sabrina V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabrina V

Die moeite werd.

Alles was in order. Skoon, netjies en ruim. ’n Groot, heerlike braai-area.

Betsie J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie J

Uitstekende waarde vir geld.

Die woning is besonder netjies met alles wat jy benodig, en my troeteldiere was veilig. Ek sal dit beslis vir my familie en vriende aanbeveel.

Lize R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Was ‘n lekker halfpadstop.

Baie gerieflik als wat jy nodig het. Baie veilig vir my yorkies, hulle kon lekker rus en rondhardloop sonder om uit te kom. Waarde vir geld. Ek sou net wou gehad het daar moes ‘n haardroër wees aangesien ek nie een gehad het nie. Andersins ‘n lekker plek om halfpad oor te slaap en te rus.

Gary B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Short stop over.

Great garden for our pup. It had everything you need and was comfortable.

Riëtta G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riëtta G

Dit was verskriklik koud, maar daar is elektriese lakens op die beddens en verwarmers en genoeg komberse.

Sou graag 'n stort in die badkamer wou hê.

Stephanie M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M

Volledig toegeruste akkommodasie.

Goeie waarde vir geld en ons honde was veilig op die erf.

Marie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P

Ons het dit baie geniet alles wat jy nodig het netjies vriendelik behulpsaam

Ons sal weer daar gaan bly, dit is netjies, skoon, alles wat jy nodig het. Karin was behulpsaam met sleutel omdat ons vroeg gery het.

Brian W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian W

Basic, but neat and comfortable.

The unit was neat, clean and comfortable. Well worth the money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Eenvoudig, maar netjies en gerieflik.

Die eenheid was netjies, skoon en gerieflik. Die geld werd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Corne V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Uitstekende diens.

Mannfred G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mannfred G

Ideaal vir oornag.

Kan aanbeveel word.

Leonardus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonardus V

Waarde vir geld.

Alles wat ons nodig het, was daar.

Elaine F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine F

Gerieflik.

Oornagverblyf was baie gerieflik.

Annali B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali B

Baie netjies, baie gerieflik.

Die eienaars het geen moeite ontsien om te verseker dat die plekkie koel is binne nie - in hierdie warm deel van ons land. Elke kamer het `n waaier en die sitkamer het selfs lugreëling. Dis werklik troeteldiervriendelik - mens is nooit bang die hond sal buite die erf gaan nie. Spider Pig is van die heel beste waarde vir geld wat ek ooit deur die webtuiste bespreek het. Baie, baie dankie.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 21, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4OTUyNTdlLWRhZGQtNGNhNi04OWZiLTVhMzQzOTI0YmU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 21 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.595143920491 25.490392148495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang