Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Spider Pig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Stefan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker geslaap. Rena het ons persoonlik ontvang en alles gewys. Ideale verblyf vir 'n groot gesin en hulle diere. Sy het tot tuisgebak koekies vir ons en hondebeskuitjies vir ons honde uitgesit. Die huis is skoon en netjies met lekker braai geriewe en veilige parkering agter geslote hekke. Groot kis diepvrieskas as jy baie vriesplek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Okkie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Net oor geslaap. Te kort om omgewing te verken. Lyk baie lekker en rustig. Baie lekker plekkie. Ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya O
1 nag
5.0
Jan 2025

Dit was 'n welkome oorslaapplek na 9 ure op die pad. Rena se diens was uitstekend. Omdat ons eers 7 uur die aand gearriveer het, het sy menu's van 3 wegneem eetplekke aangestuur om van te kies. Die huis is gerieflik, beddens gemaklik. Ons was dankbaar vir die bottels water!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie netjiese oorslaapgerief. Baie netjiese oornag. Hoofslaapkamer het slegs 'n stort, geen wasbak of toilet. Gasvrou het moeite gedoen vir reisigers en troeteldiere. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Ons het net oorgeslaap oppad huistoe, maar die rukkie wat ons daar was, was baie. Ons was aangenaam verras met die grootte van die plekkie. Daar is 'n garage en 'n hek, so jou kar en sleepwa is veilig. Daar is ook heerlike, veilige rondloopplek vir ons hondjies en ook kinders. Daar was selfs hondekoekies in 'n potjie wat ek gedink het vreeslik oulik was! Al die kamers het waaiers, daar is genoeg handdoeke en daar is 'n bad en stort. Die plek was netjies en skoon. Die area is ook lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnia F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Sal weer daar oornag. Het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Spider Pig het alles wat nodig is. Die huis is baie gerieflik en het alles wat nodig is. Die gasvrou is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable cozy house. Nice comfortable house for our short stay in Gariep. It has everything a person needs for self-catering. They even had doggy biscuits, which I thought was very thoughtful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie positiewe ervaring. Baie lekker gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie V
1 nag
5.0
Sep 2024

Stil en rustig. Ons het rustig geslaap en die huis was silwerskoon, maar daar was nie teesakkies of melk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rena & Roxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 21, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4OTUyNTdlLWRhZGQtNGNhNi04OWZiLTVhMzQzOTI0YmU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 66 5 1 5 21 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.595143920491 25.490392148495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456