Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spieëlbeeld

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 11, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Spieëlbeeld is 'n selfsorghuis in die hartjie van Struisbaai. Hierdie huis bied kusverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping waarvan beide see uitsig het. Die hoofslaapkamer het 'n koning grootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n heerlike groot stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer dubble grootte ingeboude klerekaste. Die tweede slaapkamer het twee dubbelbeddens in asook groot klerekaste. Die gedeelde badkamer op die boonste verdieping het 'n groot stort, wasbak en toilet. Op die grondverdieping is daar 'n derde slaapkamer met 'n dubbelbed, baie pakplek vir klere en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet. Die slaapkamer se glasskuifdeure lei na buite. Die gastebadkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, leefarea en beskutte stoep met 'n braai-area. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, gasoond, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die ruim sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die beskutte stoep het 'n etenstafel, 'n ingeboude braai, pooltafel, 2 stapelbeddens vir 4 gaste en glasdeure wat na die tuin lei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en sonkrag. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante en die hawe. Kort loopafstand tot teen die see.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marthinus
Stephanus ...

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Elizabeth-straat 11, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spieëlbeeld het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 11, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47038fa5a3c92d938c0bcbb670eed27306dea261576a86bb1fdd18a9c2e5aae2f752b04fb64ce29437dae9e090731a3527d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 11 Elizabeth Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.806965899112 20.054054183527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang