Spies Villa - Bellezza
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2025 tot 27 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
-
Vanaf
R850R723 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Spies Villa - Bellezza bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as 'n apart gehuurde kothuis. Dit is ideaal vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. 'n Kind en 'n baba kan ook op versoek gehuisves word.
Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die verblyf se tuine en swembad. Die verblyf word deur 'n kragopwekker ondersteun. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cobus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Spies Villa - Bellezza het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga