Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Spies Villa - Bellezza

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R850 R723 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spies Villa - Bellezza bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as 'n apart gehuurde kothuis. Dit is ideaal vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. 'n Kind en 'n baba kan ook op versoek gehuisves word.

Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die verblyf se tuine en swembad. Die verblyf word deur 'n kragopwekker ondersteun. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Stephan J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.
Mrt 2025
Daniélle K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige oorslaap sonder enige probleme of ongelukkigheid. Dit was 'n lekker rustige oorslaap. Sal beslis in die toekoms weer hier oorbly en aanbeveel ...
Sien meer
Mrt 2025
Leh W
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. Most beautiful interior. Every detail right down to the rusks for the guests was perfect. The bathroom is fit for a king/que...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Charlotte D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike bly! Baie dankie. Baie lekker gebly met vriendelike diens.
Jan 2025
Wiehan W
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker en rustig. Baie lekker en rustig.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Spies Villa - Bellezza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim slaapkamer
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA029532d0c71d74d07c4a5fb2b26662f80d415333658fdd93c678e096b8c50a334f3cf53f2b350c4d83303c34d465b86526e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456