Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spies Villa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Spies Villa
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christo L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Netjiese plekkie.

Ek het nie die eienaar ontmoet nie, maar was wel vriendelik ontvang deur Roy. Ek kyk gewoonlik na 2 dinge: die bed en stort. Het baie lekker geslaap en die stort was lieflik. TV het net Netflix en YouTube, maar was nie 'n probleem nie. Netjiese plekkie.

Dinkies P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinkies P

Beter as wat ons verwag het. Alles wat jy nodig het, skoon en baie netjies.

Beter as wat ons verwag het. Alles wat jy nodig het, skoon en baie netjies. Sal enigtyd weer daar oornag.

Bertus W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus W

Very nice.

Excellent, very clean and spacious, will recommend.

Maggie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Veilig, baie goeie waarde vir geld, pragtig, netjies en ruim.

Ons het heerlik gebly, die kamers en tuin is pragtig. Ons was vriendelik ontvang, en baie dankbaar dat ons gasheer ons na 11 uur in die aand kon ontvang. Die kamers is ruim, het alles wat ons kon nodig hê, en selfs vars water en melk in die yskas. Ons sal beslis weer oorbly wanneer ons weer in Middelburg is.

Armand V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Highly recommend place.

Perfection. Will come back again every visit to Middleburg.

Paul W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Paul W

Nie tevrede nie.

Moeilik om adres te kry in die aand, aangesien geen besigheidsborde iets wys nie. Kamer groot, maar linne was nie vars nie en het 'n sterk reuk gehad. Het kussings probeer bedek met handdoeke, maar steeds het reuk deurgekom. Daar was ook melkringe in die yskas en koffiering in die skinkbord op bedkassies. Baie donker paadjie om te loop van parkering af na kamer toe; ander paadjie kan nie gebruik word nie - oorgroei. Was teleurgesteld!

Spies Villa se terugvoer

Beste Paul,

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons het die items wat genoem is ernstig geadresseer - ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,

Cobus Spies

Spies Villa
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecf595410fe53e7303f094a7fbaf0162d8583cf019dfc7d1aa820984e346413aeb3783f5bb360c4855e5a999baf5d333b3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang