Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spies Villa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was baie lekker, baie gasvry en behulpsaam. Baie lekker, dankie. Was top diens en 'n lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oulike plekkie. Baie netjies en skoon. Net jammer mens kan nerens 'n vuurtjie maak om 'n vleisie te braai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurits P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ek sal vir seker weer daar gaan bly volgende keer. Die plakkie was baie netjies en baie toeganklik - maklik om te kry en goed geleë relatief tot die res van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
1 nag
5.0
Aug 2024

Netjiese plekkie. Ek het nie die eienaar ontmoet nie, maar was wel vriendelik ontvang deur Roy. Ek kyk gewoonlik na 2 dinge: die bed en stort. Het baie lekker geslaap en die stort was lieflik. TV het net Netflix en YouTube, maar was nie 'n probleem nie. Netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinkies P
1 nag
5.0
Aug 2024

Beter as wat ons verwag het. Alles wat jy nodig het, skoon en baie netjies. Beter as wat ons verwag het. Alles wat jy nodig het, skoon en baie netjies. Sal enigtyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Very nice. Excellent, very clean and spacious, will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Veilig, baie goeie waarde vir geld, pragtig, netjies en ruim. Ons het heerlik gebly, die kamers en tuin is pragtig. Ons was vriendelik ontvang, en baie dankbaar dat ons gasheer ons na 11 uur in die aand kon ontvang. Die kamers is ruim, het alles wat ons kon nodig hê, en selfs vars water en melk in die yskas. Ons sal beslis weer oorbly wanneer ons weer in Middelburg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Highly recommend place. Perfection. Will come back again every visit to Middleburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2024

Nie tevrede nie. Moeilik om adres te kry in die aand, aangesien geen besigheidsborde iets wys nie. Kamer groot, maar linne was nie vars nie en het 'n sterk reuk gehad. Het kussings probeer bedek met handdoeke, maar steeds het reuk deurgekom. Daar was ook melkringe in die yskas en koffiering in die skinkbord op bedkassies. Baie donker paadjie om te loop van parkering af na kamer toe; ander paadjie kan nie gebruik word nie - oorgroei. Was teleurgesteld!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Cobus
Spies Villa
Beste Paul, Baie dankie vir die terugvoer. Ons het die items wat genoem is ernstig geadresseer - ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Cobus Spies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R770
R770 R693
per nag (plek vir 2)
Vanaf R770
R770 R693
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecf595410fe53e7303f094a7fbaf0162d8583cf019dfc7d1aa820984e346413aeb3783f5bb360c4855e5a999baf5d333b3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R770 nouVanaf R693 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang