Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spies Villa

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kopano S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Super. I really enjoyed the place. It was a well-deserved outing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dieselfde as bg. Wonderlike plek, vriendelik en behulpsaam. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Alles wat jy nodig het vir oornag is in die eenheid. Baie netjies, modern en gerieflik. Die bed is baie gemaklik, ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beslis die geld werd. Was baie rustig, skoon en veilig. Sal beslis hulle weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Goeie waarde vir geld! Spies Villa het aan my verwagtinge voldoen en ek sal vir seker weer daar bly wanneer ek in die omgewing is, hetsy vir persoonlike- of besigheidsdoeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sam J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ideaal. Baie goed geprys. Hou van die stil en goeie ligging. Alles wat jy nodig het. Goeie klientediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine R
1 nag
5.0
Nov 2024

Ons het heerlik gebly, sal dit vir ander aanbeveel. Waarde vir geld. Ons het heerlik gebly, sal dit enige tyd vir ander aanbeveel. Waarde vir geld. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Daar was 'n storm en die krag het afgegaan, en ons was aangenaam verras toe 'n generator binne oomblikke aangeskakel is vir ons gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Fantasmagories! Dit was by verre die beste gastehuis ooit. Beste diens. Skoon en netjies. En so rustig. Die gasheer was ook altyd hulpvaardig met enige vrae. Baie dankie aan Spies Villa vir puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Friendly and welcoming on arrival. Beautiful, well-kept garden. Lovely, quiet area. Very comfortable unit for short and long stays. Aircon and comfortable bed made our stay very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecf595410fe53e7303f094a7fbaf0162d8583cf019dfc7d1aa820984e346413aeb3783f5bb360c4855e5a999baf5d333b3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang