Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spies Villa

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spies Villa bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Clubville, Middelburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers aangesien dit naby die middedorp is en 'n swembad het.

Verblyf is in 5 kamers met lugversorging en koningingrootte-beddens beskikbaar. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die verblyf se welige tuine en 'n swembad. Die verblyf het ook 'n kragopwekker. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kopano S
Saam met lewensmaat
5.0
Super. I really enjoyed the place. It was a well-deserved outing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Robert B
Saam met lewensmaat
5.0
Dieselfde as bg. Wonderlike plek, vriendelik en behulpsaam. Baie netjies.
Jan 2025
Liza C
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het vir oornag is in die eenheid. Baie netjies, modern en gerieflik. Die bed is baie gemaklik, ons het lekker geslaap.
Jan 2025
Tommie H
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis die geld werd. Was baie rustig, skoon en veilig. Sal beslis hulle weer gebruik.
Jan 2025
Sam J
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal. Baie goed geprys. Hou van die stil en goeie ligging. Alles wat jy nodig het. Goeie klientediens.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Spies Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecf595410fe53e7303f094a7fbaf0162d8583cf019dfc7d1aa820984e346413aeb3783f5bb360c4855e5a999baf5d333b3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang