Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spies Villa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spies Villa bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Clubville, Middelburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers aangesien dit naby die middedorp is en 'n swembad het.

Verblyf is in 5 kamers met lugversorging en koningingrootte-beddens beskikbaar. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die verblyf se welige tuine en 'n swembad. Die verblyf het ook 'n kragopwekker. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Maurits P
Gesin met klein kinders
5.0
Ek sal vir seker weer daar gaan bly volgende keer. Die plakkie was baie netjies en baie toeganklik - maklik om te kry en goed geleë relatief tot die r...
Sien meer
Aug 2024
Christo L
5.0
Netjiese plekkie. Ek het nie die eienaar ontmoet nie, maar was wel vriendelik ontvang deur Roy. Ek kyk gewoonlik na 2 dinge: die bed en stort. Het bai...
Sien meer
Aug 2024
Dinkies P
5.0
Beter as wat ons verwag het. Alles wat jy nodig het, skoon en baie netjies. Beter as wat ons verwag het. Alles wat jy nodig het, skoon en baie netjies...
Sien meer
Aug 2024
Bertus W
Besigheidsreis
5.0
Very nice. Excellent, very clean and spacious, will recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Maggie B
5.0
Veilig, baie goeie waarde vir geld, pragtig, netjies en ruim. Ons het heerlik gebly, die kamers en tuin is pragtig. Ons was vriendelik ontvang, en bai...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Spies Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecf595410fe53e7303f094a7fbaf0162d8583cf019dfc7d1aa820984e346413aeb3783f5bb360c4855e5a999baf5d333b3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang