Spies Villa
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
-
Vanaf
R850R723 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Spies Villa bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Clubville, Middelburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers aangesien dit naby die middedorp is en 'n swembad het.
Verblyf is in 5 kamers met lugversorging en koningingrootte-beddens beskikbaar. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die verblyf se welige tuine en 'n swembad. Die verblyf het ook 'n kragopwekker. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cobus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Spies Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hobson-straat 12, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga