Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindlewood Barn Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-straat 58, Hopefield, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spindlewood Barn Accommodation bied 'n veilige, plaasstyl en rustieke ervaring in die dorpie Hopefield. Gaste het die keuse tussen 2 gerieflik gemeubileerde eenhede.

Die Drum and Barn-kamers akkommodeer 2 gaste elk en is ingerig met dubbelbeddens, met enkelbed-opsies ook beskikbaar. Albei kamers het privaat toegang en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Die instansie bied ook aandetes en ontbyt langs die vuur in die gemeenskaplike kombuisarea.

Gaste het toegang tot privaat ingange en veilige parkeerplek. WiFi is ook beskikbaar in die hoofhuis en gemeenskaplike areas.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Spindlewood Barn Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Garden-straat 58, Hopefield, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spindlewood Barn Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-straat 58, Hopefield, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcef56edc8f305259289f178b75a28fd3912f681878823230be8bb71fafbab7a580d15280302e129e247050284a4cc04325d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 58 Garden Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.057941856962 18.344380964279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang