Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindrift Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Spindrift Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lyle K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle K

Quiet, relaxing well equipped, clean & safe accommodation ideal for a peaceful stay.

We have stayed at the accommodation a few times now and each time the extraordinary high standards of the accommodation are identical. The hosts are fabulous and the accommodation will remain our accommodation of choice on the North Coast.

Jacque F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque F

Peaceful and quiet.

Nice and quiet location which is what we prefer. Close enough to shops etc.

Melody Nechama A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody Nechama A

Lovely, serene cottage in a tranquil environment.

The beautiful little cottage was clean, neat and well-equipped with everything you could possibly need. The hosts are amazing, so helpful, friendly and kind. Went out of their way to accommodate me. Awesome shower pressure and the cottage was well prepared for loadshedding. Would definitely stay there again and highly recommend it!

Chanté P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté P

The best East Coast experience.

This was honestly the safest, cleanest and cosiest place away from home. We felt safe with our 14-month-old daughter and had all the amenities available for self-service (and we were spoiled by the owners with coffee, sugar and other condiments). The entire experience was lovely, in a gorgeous area. We enjoyed our guesthouse almost more than some of the various beaches that were actually very dirty (compared to the Garden Route). At least Umdloti and Ballito were cleaner than other Durban beaches. But besides that, the outdoor activities were splendid and there was even a forest hike that the guest house owners advised us on. Such lovely advice, since we were clueless on what to do some days (first East Coast holiday in easily 20 years!). It was an absolute pleasure staying with Spindrift Guest House, we will be doing it again! Thank you, dear Judy!

Spindrift Guest House se terugvoer

Hi Chanté,
Thanks so much for your very nice review.
I'm so happy you enjoyed your stay and look forward to seeing you again in the future.
Kind regards
Judy

Spindrift Guest House
Detlev H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Detlev H

Clean, safe - everything that you may need!

200 meters to the see and shops.

Shaun M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun M

It was a fantastic stay.

The only disadvantage was that there is no food delivery service in that area and no cell reception at all. The stay was fantastic, serviced rooms daily and very friendly hosts.

Spindrift Guest House se terugvoer

Hi Shaun,
I wish you had contacted me with regard to the low cell coverage & food delivery.
We have Wifi fibre to all the units so you can go on What app and use your computer
MTN can be a problem & only has a few spots outside which I should have shown you.
Vodacom and Cell C have strong signals.
With regard to the food delivery service almost all the restaurants around here have delivery services including Super Spar, Spar, Quai. Tight Lines and more.
Checkers and PicknPay & Woolworths deliver within 30 minutes.
I would like to offer you a free night for your inconvenience.
Kind regards,
Judy

Spindrift Guest House
Michiel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel M

It was sufficient.

Nice place. Could work very well for a weekend getaway.

Garth S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth S

Baie netjies en skoon. Baie goed geleë.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Beslis waarde vir geld.

Spindrift Guest House se terugvoer

Thank you for your very nice review Garth.
Look forward to seeing you again
Regards
Judy

Spindrift Guest House
Casper D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Ek het slegs 1 aand oorgeslaap, maar is steeds baie vriendelik ontvang deur Judy.

Lieflike self-sorgeenheid met alles wat nodig is en meer. Die eenheid is baie netjies en stylvol. Ek het my foonherlaaier daar vergeet en Judy het my dieselfde dag nog in kennis gestel en kon ek 'n koerier ontbied om dit op te laai.

Fred H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H

Baie skoon en netjies. Baie lekker gebly.

Alles is daar wat nodig is. Vriendelike eienaars. Wel trappe na boonste area, net bietjie versigtig wees, anders alles 100%. Sal weer daar gaan bly.

Spindrift Guest House se terugvoer

Thank you very much for your very nice review. I hope we see you again when once everything in Umdloti is sorted out.

Spindrift Guest House
Lyle K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle K

Overnight after fetching wife from airport.

Pat and Judy are wonderful hosts. The guesthouse accommodation was of the best that I have experienced. I travel a lot using different websites. The self-catering apartment was fully equipped with good quality items. Spindrift is excellent by any standard. I would recommend it to my most fussy friends and family.

Spindrift Guest House se terugvoer

Thank you so much for your very nice appraisal. We look forward to seeing you again.
Kind regards,
Pat and Judy

Spindrift Guest House
Lee Ann B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Ann B

Very nice and clean.

Very nice place. Enjoyed the quietness and peaceful surroundings.

Mj S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj S

Puik.

Puik huisvesting. Pragtige gasvrou en gasheer. Ons gaan beslis weer by Spindrift tuisgaan.

Nellie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie V

Dit was die heerlikste, stil, rustige verblyf.

Sal beslis weer by hulle bespreek. Vriendelike ontvangs. Gerieflike, knus woonstel met see-uitsig.

Melinda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S

Spindrift is 'n heerlike plek om te bly.

Die eienaars is baie vriendelik! Die tuin is pragtig en het baie voëls wat al van vroeg in die oggend begin sing. Baie naby aan die strand en restaurante. Sal beslis weer soontoe gaan.

Ulrike C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrike C

Wonderful stay!

This lovely accommodation was complemented with our kind and gracious hosts, Judy and Pat. We thoroughly enjoyed our short holiday.

Ulrike C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrike C

Warm, friendly and engaging hosts in a piece of paradise.

We thoroughly enjoyed the surrounds, bird songs and ocean view.

Geraldine W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine W

Wonderful.

It was a beautiful location - very private and quiet.

Paul W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul W

Nice accommodation with good views of the sea.

It's a pity at the moment that there is a sewer problem in Mdloti at the moment, but other than that, it was great.

Zandile N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zandile N

Was fantastic.

But we were expecting to be alone not with landlord.

Basil A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil A

Excellent. Owners very friendly. Loved the location too!

The owner was very friendly. Unit was clean. Saw amazing birdlife. Felt like I was in a forest. It was amazing!

Helena W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena W

Perfek! Ek dink 'n mens sal sukkel om in Umdloti 'n beter blyplek te kry wat hierdie waarde vir 'n mens se geld bied.

Ons het in die Kingfisher-eenheid gebly. Heerlike stoep en braaigeriewe. Lekker om na die vinkies wat reg voor 'n mens nesmaak te sit en kyk. Apies ook volop, maar ons het hulle nooit in die huis betrap nie. Ek skat 'n mens moet maar net die vensters toehou wanneer 'n mens die plek verlaat vir die dag. Goed toegeruste kombuis met 'n venster by die wasbak wat kan oopskuif en sorg vir 'n lekker briesie en mooi uitsig terwyl daar skottelgoed gewas word. Ons het nie nodig gehad om enige skoonmaakmiddels op lappies/vadoeke te koop nie en het alles gehad wat nodig is om lekker ontbyt en aandete te maak. Lekker, groot vensters aan albei kante van die kombuis wat sorg vir 'n lekker, vry vakansiegevoel! Televisie met DStv en lekker gemaklike banke asook WiFi. Daar is 'n beam met 'n alarm vir die stoepdeur, maar ons het baie veilig gevoel. Ons het vir 4 nagte daar gebly en wens ons kon langer bly. Dit is die perfekte vakansiehuis teen 'n onverbeterlike prys. Die plek was baie skoon en netjies en hulle het elke dag kom skoonmaak en die badkamermatjies kom omruil, die hele plek uitgevee, die asdromme leeggemaak, die beddens wat nog nie opgemaak is nie opgemaak en die skottelgoed gewas. Ek was verbaas oor hierdie tipe diens by 'n selfsorg-eenheid. Wat hierdie plek ideaal maak is sy ligging. Dit is 'n paar meter van die strand af. Ons het heeldag in die see baljaar. Umdloti kan oor naweke en piektyd baie besig raak en mense sukkel soms om parkering te kry, maar as jy by Spindrift bly, is hierdie nie 'n probleem nie. Daar as dalk plekkies wat nader aan die strand is, maar jy gaan óf heelwat meer moet betaal óf minder waarde vir jou geld kry omdat die ander plekkies wat min of meer in dieselfde prysklas val, kleiner as Spindrift is. Ek beveel hierdie blyplek sterk aan. Ek sal elke keer daar bly!

Salome K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie by die see.

Ons het in die Kingfisher Family Unit oorgebly. Dit is pragtig gemeubileer en gerieflik met alles wat jy moontlik mag nodig kry vir 'n gesinsvakansie. Baie skoon en huislik. Spandeer tyd buite op die stoep, braai en kyk uit vir dolfyne in die see en voëls in die bome. Ons hou van stap en het die 200 m af na die strand gestap en lang ente langs die see gestap, en sal by 'n volgende keer ook in die woud wil gaan stap. Die plaaslike Spar en Farm-to-Fork by die Total Garage het 'n goeie verskeidenheid kos. Judy en Pat is wonderlike hosts.

Spindrift Guest House se terugvoer

Wow Salome,
Thank you for the wonderful review. Much appreciated. So glad you enjoyed your stay.
Hope you'll come again sometime.
Kind regards Judy

Spindrift Guest House
Elsabé V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V

Ons gunsteling vakansieplek!

Spindrift is seker ons gunsteling vakansieplek ooit! Hierdie ervaring in Kingfisher was hemels! Dit was ons derde keer by die gastehuis, maar vorige kere was ons in die onderste eenheid, Lourie. Ons het gevoel asof ons op 'n tropiese eiland was met daai voortreflike uitsig oor die see! Ons hoop om nog baie in die toekoms hierheen te kan terugkeer! Dis beslis ons idee van 'n idilliese ruskans en wegbreek uit die stad!

Pierre K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K

Beïndruk.

Perfekte verblyf! Gemaklik, netjies en waarde vir geld. Sal weer en weer teruggaan.

Henriette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Absoluut amazing!

Die eenheid is gerieflik en netjies, Judy en haar man se gasvryheid is puik. Die uitkyk oor die see met koppie koffie op die stoep is die beste.

Spindrift Guest House se terugvoer

Thank you so much for your lovely review Henriette. I'm so pleased you enjoyed your stay.
Love, Judy.

Spindrift Guest House
Wr V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wr V

Een van die beste wat ek al beleef het.

Die gastehuis is wonderlik, ongelooflike diens. ‘n Lugversorger sou die eenheid nóg beter maak. Puik.

Julie E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie E

My daughter and I had a fantastic stay.

We felt welcomed and the stay very comfortable. Judy is an amazing host and made us feel welcome.

Nicki F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki F

Stunning view, close to beach, short walk to amenities.

Lovely stay. Judith and her husband are friendly and knowledgeable about the area. Lovely accommodation and spotlessly clean. Spectacular view. Will definitely go back.

Schalk M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk M

Baie privaat en naby lughavwe.

Skoon, weg van die geraas en veilige bestemming.

Claire B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire B

Baie lekker!

Mooi see-uitsig en vriendelike ontvangs. Kinders het dit baie geniet.

Lora T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lora T

Peaceful and beautiful.

Peaceful getaway for the family. Beautiful cottage and surroundings. Clean, well-equipped, private and close to the beach. Wonderful birdlife to be seen. Judy is still the kind and attentive hostess as always. Hope to be back soon.

Lizl S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl S

Fantasties, rustig en net wat my siel nodig gehad het. Dankie Judy.

Judy is 'n fantasties gasvrou wat omgee vir haar gaste. Sy maak seker elke blyplek het alles in wat mens sal nodig hê. Dis fantasties, skoon en netjies en is 'n huis weg van die huis. Ons het al 'n paar keer gebruik gemaak van Spindrift en dis elke keer wonderlik! Baie dankie Judy.

Jeandie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandie L

Fantastic stay

Thank you for a warm welcome and a comfortable stay. The guesthouse is situated close to the beach with reasonable safety precautions and all necessary comforts and amenities. The unit was neat as a pin, well maintained and tastefully furnished.

Spindrift Guest House se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Jeandie. It is much appreciated. We are so pleased you enjoyed your stay.

Spindrift Guest House
Beth B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth B

Absolutely welcoming!

Thank you to June for her wonderful hospitality. You are the greatest. See you soon.

Raletsoku M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raletsoku M

I enjoyed my stay. Judy was very friendly, welcoming and it felt like home. Close to the beach and fresh air. Lovely sounds of bird.

My family and I loved everything and our hosts were so good to us, I believe angels. Sang in delighted when they were born because they are so loving. Their home is filled with love and lots of love. I felt love and welcomed. God bless their precious hearts.

Spindrift Guest House se terugvoer

Hi Raletsoku,
Thank you for such a wonderful review. We're so happy you enjoyed your stay.
Lots of love
Judy

Spindrift Guest House
Danette L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette L

Gasvry, rustig, lekker stort en warm water ten alle tye.

Sien sterre.

Chris A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Long weekend in Umdloti booked at the last minute.

Lovely self-catering cottage, down to earth and comfortable. 5 minute stroll and you are on the beach.

J J S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J J S

Baje netjiese, rustige plek en omgewing

Baie mooi natuur en omgewing

Wilna J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna J

Heerlike kuierplek, pragtige view, skitterskoon, behalwe die eetgerei.

Baie naby strand. Restaurante pateties en baie duur. Sekuriteit by woonstel swak, baie basiese sleuteltjie, geen veiligheidshekke. Baie lekker kuier en waarde vir geld.

Alet D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D

Rustig en aangenaam.

Vriendelik, rustig en net wat mens familie nodig het as jy vakansie gaan hou. Dankie.

Andre Eugene R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Eugene R

Enjoyed staying there, was very close to site where I had to work.

Good place to stay as I worked nearby. Quiet road and pleasant stay.

Spindrift Guest House se terugvoer

Thank you for your great response.
Hope we see you again.
Best tegards.
Judy

Spindrift Guest House
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 10, Umdloti-strand, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGUuzuRUxLGoTTvEHh4RZY3CKNlR4pmBJtFhuEml3E0eOE2i000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 10 5th Avenue Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.680446687869 31.110811279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang