Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindrift Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 10, Umdloti-strand, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Spindrift Guest House is in 'n afgesonderde sub-tropiese tuin geleë, omring deur inheemse woud met volop voëllewe. Hierdie lieflike gastehuis is in Umdloti geleë, net 200 m van die strand af.

Verblyf word gebied in 2 huislike selfsorgwoonstelle. Kingfisher beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer op die onderste verdieping, en 'n oopplan volledig toegeruste kombuis en sitkamer op die boonste verdieping wat lei na 'n patio met lieflike see-uitsigte. Daar is 'n ingeboude braai op die patio.

Lourie is 'n eenslaapkamerwoonstel wat uitloop op die tuin. Dié woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank in die sitkamer, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan volledig toegeruste kombuis en sitarea.

Elke woonstel word daagliks gediens, behalwe Sondae en sekere vakansiedae. Elke woonstel het toegang tot braaigeriewe en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek. Daar is 'n buitestort om te gebruik wanneer jy van die strand af terugkeer.

Daar is 'n winkelsentrum naby met 'n aantal gerieflike winkels.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andries K
Saam met lewensmaat
5.0
Voldoen aan all verwagtinge. Pragtige, netjiese verblyf.
Sep 2024
Lyle K
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, relaxing well equipped, clean & safe accommodation ideal for a peaceful stay. We have stayed at the accommodation a few times no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Jacque F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet. Nice and quiet location which is what we prefer. Close enough to shops etc.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Melody Nechama A
5.0
Lovely, serene cottage in a tranquil environment. The beautiful little cottage was clean, neat and well-equipped with everything you co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Chanté P
Gesin met klein kinders
5.0
The best East Coast experience. This was honestly the safest, cleanest and cosiest place away from home. We felt safe with our 14-month...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5de Laan 10, Umdloti-strand, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Spindrift Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 10, Umdloti-strand, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGUuzuRUxLGoTTvEHh4RZY3CKNlR4pmBJtFhuEml3E0eOE2i000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 10 5th Avenue Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.680446687869 31.110811279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang