Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Spindrift

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seafield-laan 1, Kleinemonde, 6172, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Spindrift is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kleinemonde in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf in hierdie kusdorpie.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer met 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die knus leefarea het 'n stapelbed wat net vir kinders is, gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slim-TV en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en die Kleinemonde-strandfront is ongeveer 270 m ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV

Ligging

  • Seafield-laan 1, Kleinemonde, 6172, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seafield-laan 1, Kleinemonde, 6172, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb81e22d605e5542659392a56734ba064e6a31b8e6e70694e8f8fd8c759485fbe59c27201e8692100d02bb2ac8118b8514c8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 Seafield Lane Kleinemonde 6172 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.536874233127 27.046084073274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456